Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dara Guest House (Pty) Ltd

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Heidie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Dara Guest House (Pty) Ltd
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Duncan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ran Secunda Marathon and needed accomodation.

Ran Secunda Marathon and needed accommodation. The stay was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en lekker.

Vriendelike mense, goed ontvang, skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Besigheidsreis

Gerieflik sal weer gebruik maak van Dara.

Baie netjies en bekostigbaar saam vriendelike diens van die eienaars en hulle werkers. Sal bietjie meer gerus voel as die sekuriteit van die perseel bietjie opgeskerp word omdat ons met toerusting op ons voertuie slaap. Geen insident gehad nie maar kan dalk op die manier verhoed word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania K
Saam met vriende

Skoon, netjies, vriendelike mense.

Net een aand geslaap, mooi plek, skoon en netjies, eetarea en swembad baie goed ingerig en gerieflik. Kamer was effe klein, maar ons was 'n groter kamer aangebied wat baie gaaf was. Ons het net geslaap, so nie veel gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Botes G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botes G
Besigheidsreis

Gasvry.

Dit was baie ontspanne en kon my admin buite op stoep doen en die aandetes was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie gasvryheid, fasiliteite en waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Baie dankie, ons vertrou ons sien jou gou weer.

Dara Guest House (Pty) Ltd
Susan H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was uitstekend en die ontbyt heerlik. Sal vir seker weer daar gaan bly! Dankie, Heidi en Adri, vir 'n heerlike nagrus.

Ons het in Dara kamer 17 gebly, wat 'n ongelooflike ruim kamer is! Heerlike warm atmosfeer in die eetkamer met uitsig op goedversorgde tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Dankie Susan.
Ons sal julle weer sien as julle kom kuier

Dara Guest House (Pty) Ltd
Louise D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Enkelreisiger

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Die gastehuis was netjies en gerieflik. Die kos was heerlik, veral aandete. Die atmosfeer wat geskep was, was rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Besigheidsreis

Awesome mense.

Gasvryheid van dag een, voel deel van 'n familie daar en maak uitslaap 'n plesier. Kos 'n wenner. Doen baie moeite vir ons as kliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Dankie Veronica.

Dara Guest House (Pty) Ltd
Leon H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, uitstekende gastehuis.

Uitstekend, waarde vir geld, sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Dankie Leon

Tot 'n volgende keer

Dara Guest House (Pty) Ltd
Chris G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G
Enkelreisiger

Verblyf was orraait.

Het deur LekkeSlaap bespreek. Was deur die website aanbeveel om eerder kredietkaart te betaal as internet-oordrag aangesien dit dadelik is. Het die een oop kamer 2 beddens 1 badkamer bespreek en krediet betaal. Het Dara Guest House gebel om te bevestig en was toe ingelig hulle het geen plek oop nie nadat ek klaar betaal het. Die vrou by Dara Guest House het LekkeSlaap gekontak en toe later daarna weer vir my laat weet hulle het 'n plek. Die gastehuis is nie sleg nie. Die trein in die agtergrond 'n ent ver het my tog wakker gemaak. Die tyd wat ek daar was, was die buurt raserig met 'n alarm van 'n huis wat helfte van die nag deur geskree het. Ek het nie van die kamers so naby/ langs mekaar gehou nie alhoewel niemand my gesteur het nie. Hulle gasvryheid was goed. Baie vriendelik. Kar agter 'n hek met motor en remote. Ek kon gaan en doen wat ek wou wanneer ek wou. Baie daarvan gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Thato M

Did not enjoy my stay.

Because of the owner, we did not enjoy our stay. The place is very nice, I would have recommended it to my colleagues for team building, but I don't feel the owner put the customers' needs first

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Thato booked 4 rooms for bed & breakfast only. He arrived with 18 guests and wanted to use our facility for a party. If something like this is planned, please make arrangements with the guest house so that we can accommodate you in such a way that other guests won’t be disturbed. We do seek to make all our guests' stay as comfortable as possible, and went out of our way to accommodate his needs on such short notice.

Dara Guest House (Pty) Ltd
Christie G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Dara Gastehuis.

Die mense is vreeslik vriendelik en gasvry. Ons het heerlik geslaap en die lekkerste ontbyt gehad. Sal verseker weer teruggaan. Baie dankie aan Heidi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dara Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Baie dankie ons vertrou ons sien julle weer as julle in Hoëveld moet kom kuier

Dara Guest House (Pty) Ltd
Sandra J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J
Besigheidsreis

Die gasvryheid van Heidi was baie aangenaam.

Die etes wat bedien word, is fantasties. Die kamers is lekker groot en skoon. Die beddens laat jou soos 'n baba slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa P
Besigheidsreis

Rustig en lekker.

Rustig en lekker. Plek is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en in rustige omgewing.

'n Baie oulike plek; sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon regtig lekker ontspan. Alles was perfek, skoon en netjies. Baie dankie!

Pragtig en netjies! Vriendelike ontvangs. Ons sal enige tyd die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansen 25, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe5ee12c4ad0a4f7bee0e75ded9791a779c93e8caa03dd52eca9a3b16b3e4254be85155cde2a4955d2520d65f1d23d0f263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 25 Jansen Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.495364 29.229589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem