Darrenwood Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Darrenwood Guesthouse is sentraal geleë in 'n lieflike, stil singel naby Cresta Winkelsentrum, naby Randburg, die Waterfront en Sandton.

Daar is ruim en gemaklike verblyf beskikbaar met 'n heerlike ontbyt asook jou keuse van verskeie teesoorte, filterkoffie of 'n cappuccino. Elke kamer het sy eie privaat ingang, 'n waaier, internettoegang, 'n skryftafel, 'n televisie met DStv, 'n yskassie asook koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien of buite op die veranda wat uitkyk op die swembad en tuin.

Darrenwood Guesthouse bied ook 'n pendeldiens om jou lughawe toe te vat, en daar is 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek van die straat af. Hulle is lekker gerieflik naby die N1 geleë en is ook naby aan gimnasiums, restaurante, klinieke en hospitale.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Darrenwood Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R765 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za