LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Das Dunen | LekkeSlaap
+45

Das Dunen

28 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Beskrywing

Das Dunen is 'n gastehuis in die woonbuurt, Keidebees, Upington, in Suid-Afrika se Groen Kalahari.

Verblyf beskik oor 2 kamertipes wat almal smaakvol versier is en ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 driekwartbeddens. Elke kamer het ook 'n TV met die DStv-hotelpakket, lugversorging en gratis WiFi. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.

'n Heerlike ontbyt word soggens in die gemeenskaplike eetkamer voorgesit. Ons het ook 'n swembad, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe. Rolstoelvriendelike kamers is ook beskikbaar.

Doen navraag by ontvangs om jou lojaliteitskaart te ontvang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Das Dunen
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tortelduifstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Das Dunen het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiOq238nR2Z0Rv6ODdvaukzfX34i6j3mZPt1Ocaabaso1Aj8JZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
28 5 1 5 1 Tortelduif Street Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.43609 21.29271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!