Das Landhaus Guest Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Runnymead Laan 97, Chartwell Noord, Sandton, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Das Landhaus Guest Lodge is in die stil noordelike voorstede van Johannesburg. Dié lodge het 'n Afrikastyl, word besit deur Duitsers en bied heerlike verblyf.
Verblyf is beskikbaar in Afrika-rondawels met grasdakke, elk met 'n unieke tema en atmosfeer. Die oorspronklike Afrika-materiale bied aan gaste 'n ware Suid-Afrikaanse ervaring. Daar is enkel-, dubbel- en luukse chalets. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n plafonwaaier, satelliet-TV en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Das Landhaus Guest Lodge bied 'n buffet-ontbyt en middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Die porsies is groot en die kombuispersoneel is kundiges in die veld van Afrika-geure. Daar is ook braaigeriewe.
Gaste kan in die swembad afkoel of op die stoep ontspan waar daar 'n uitsig oor die tuin is.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Runnymead Laan 97, Chartwell Noord, Sandton, 2055, Gauteng
Sien meer verblyf in Chartwell Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Runnymead Laan 97, Chartwell Noord, Sandton, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom