Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassiekloof Gasteplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hanrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Dassiekloof Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cosima M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cosima M
Enkelreisiger

A perfect place to experience the Groot Karoo!

This is a perfect place for experiencing the Groot Karoo and its space, silence, and solitude. There are several walks available on the farm, some with beautiful views. You'll see spectacular sunsets, and if you're lucky, rainclouds and thunderstorms. The cottage is an old house with thick walls and high ceilings, so it can be kept cool on hot days. It has everything for a comfortable stay. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philda H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philda H
Gesin met klein kinders

Net wat ons gesoek het!

Baie dankie vir julle gasvryheid. Dis presies wat ons stadsjapies gesoek het. Stilte, rustigheid en die pragtige sterrehemel. Die huis was netjies en skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Baie gerieflik. Die beste was dat ek my stadsjapiehonde kon saamvat. Ek dink hulle het dit die meeste geniet en die hele wêreld verken. Weereens baie dankie vir puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dassiekloof Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Philda. Dit verwarm my hart om te weet gaste geniet die kliphuis tussen niks en nêrens in die Karoo. Julle is altyd welkom!

Dassiekloof Gasteplaas
Marie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker oorgeslaap by Dassiekloof Gasteplaas.

Baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die paaie is ook baie mooi en maklik om te ry. Doodse stilte en pragtige natuur - net wat 'n mens se siel nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dassiekloof Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir die resensie, Marie. Dit was lekker om julle te ontvang. Ons hoop julle kom gou weer.

Dassiekloof Gasteplaas
Jc C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc C
Gesin met tieners

The home away from the city's hustle and bustle.

We had a lovely stay in Dassiekloof, the house is nice and spacious. Warm blankets and duvets with very comfortable beds made for a cozy weekend away. Heaven for some peace and quiet, and clean Karoo air. Kids had a wondeful time from hiking the safe Jeep tracks - massive area to explore - and giving milk to lambs a few months old.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Koel ou plaashuis pragtig gerestoureer op die Karoovlakte met alles wat jy nodig het van skoon linne tot hout vir jou vuur.

Hierdie juweel sal jou rus vir jou siel en gees gee, weg van die gewone daaglikse tegnologie wat ons tyd steel. Hanrie was 'n ongelooflike gasvrou, vars blomme uit haar Karootuin het ons verwelkom, ys is aangery vir ons drinkgoed en die grafsteentoer en plaaslike plantegroei se name is gedeel. As jy tyd vir jouself soek onder die Karoo-sterreprag is hierdie die plek vir jou. Ons is spyt ons tydjie was so kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dassiekloof Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was so lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Dassiekloof Gasteplaas
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R63, Dassiekloof-plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721fab9ec881d90f8cc6e7a4f062ba079a74d0f37d6e2db913c18a27c502fc423141f5ee74240be4056848e174606080fcd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Off the R63 Dassiekloof Farm 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.995715044585 21.115214816329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem