Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David Bongers Holiday Accommodation

David Bongers Holiday Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 7 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 1 stort binne, 1 bad, 2 toilette en oorgenoeg eet- en sitareas. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die huis het slaapplek vir 7 gaste. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook volledige DStv vir verblyf langer as 3 nagte beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

1. Die perseel moet teen 10:00 op die uitklokdatum ontruim wees. Die inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00, tensy alternatiewe reëlings getref is.
2. Stel die instansie in kennis oor alle stukkende en/of verlore items.
3. Daar is snyplanke in die kombuise. Moenie direk op die kombuisblaaie sny nie.
4. Maak asb. die huis voor vertrek skoon. Was, droog af en pak alle eet- en kookgereedskap weg, maak seker oppervlaktes, kaste en laaie is skoon. Beddens wat gebruik is moenie opgemaak word nie.
5. Vat alle vullis en bederfbare items uit en gooi die sakke vullis, wat geknoop moet wees, in die toepaslike metaalmandjie in die straat. Moenie enige vullis in die huis of net buite die deur los nie.
6. Meubels, kussings, beddegoed, breekware ens. moet teruggeskuif word na waar hulle hoort. Maak seker dat alle items wat buite geneem word, terug in die huis is wanneer jy vertrek. Matrasse mag nooit buite wees nie.
7. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
8. Die huis mag nie onderverhuur of gebruik word vir enige kommersiële doeleindes, insluitend mediapublikasies sonder vooraf skriftelike toestemming van die eienaar nie. Die Soek-I-C mag nie as foto-agtergrond vir enige publikasies verskyn, volledig of dele daarvan, sonder vooraf, skriftelike toestemming van die eienaars nie.
9. Die huis word verhuur aan 'n maksimum van 7 gaste gehuur en daar mag slegs 7 gaste op enige tyd op die eiendom wees tydens die verblyftydperk.
10. Groot groepe kinders of jongmense onder die ouderdom van 25 word nie toegelaat nie indien dit nie vooraf spesiaal met die eienaar gereël is nie. Dit geld veral vir studente en matrieks, maak nie saak of hulle met of sonder toesig is nie.
11. Enige sporttoerusting soos branderplanke, staanroeiplanke, kajakke, vlieërs ens. wat dalk by die huis gestoor is, is nie vir die gebruik deur gaste nie.
12. Moenie die voëls voer nie. Moenie kos binne of buite die huis laat rondlê nie en maak seker die vloere en alle kaste en oppervlaktes is skoongemaak wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 7 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617aed602e8e7a0227e3a9241ee8968186c7301b23d5f3b8b355d0b325da6806865ca133dd505552a12b6467c1c0991f6c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 10 Seemeeu Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.380729471345 21.417749421833
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem