LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DaVinci Hotel and Suites | LekkeSlaap
+45

DaVinci Hotel and Suites

Hotel
Standaardkamers
Vanaf R3 825
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Standaardkamers is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of koninggrootte-bed. Daar is ook skakelkamers beskikbaar. Alle kamers het en suite-badkamers met 'n bad, 'n aparte stort, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamers sluit in 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging wat individueel beheer kan word, 'n telefoon met 'n direkte lyn en vele meer om jou gemak te verseker.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Deluxe Kamers
Vanaf R4 075
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens of skakelkamers beskikbaar. Alle kamers het en suite-badkamers met aparte storte, LCD-TV's, lugversorging wat individueel beheer word, telefone met 'n direkte lyn en veilige onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Deluxe Patio-kamers
Vanaf R4 325
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens of skakelkamers beskikbaar. Alle kamers het en suite-badkamers met aparte storte, LCD-TV's, lugversorging wat individueel beheer word, telefone met 'n direkte lyn en veilige onderdakparkeerplek..

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Executive Kamers
Vanaf R4 575
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Executive-kamers is ruim en luuks. Toegerus met 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens. Skakelkamers is ook beskikbaar. Hierdie kamers het en suite-badkamers met 'n aparte stort en bad, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe sluit in 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, telefoon met 'n direkte lyn, japonne en 'n drankiemaker.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Eenslaapkamer-Suites
Vanaf R4 800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-suites is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Hierdie suites het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamerarea, 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, lugversorging, 'n telefoon met 'n direkte lyn en toegang tot 'n modem.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Junior Suites
Vanaf R4 825
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die junior-suite lyk dieselfde as die standaardkamer, maar bied 'n ekstra sitarea. Die kamer het 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n groot stort en aparte bad, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in die suites sluit in 2 LCD-TV's, 'n telefoon met 'n direkte lyn, lugversorging, 'n iPod-koppelstasie, radiowekker en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Tweeslaapkamer-Suites
Vanaf R6 675
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-suites het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, 'n aparte stort en 'n aparte toilet. Geriewe sluit in 'n LCD-TV, 'n DVD-speler, lugversorging en 'n telefoon met 'n direkte lyn.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Presidensiële Suite
Vanaf R26 788
per eenheid
Beskrywing

Die Presidensiële-suite is ideaal vir oordeelkundige reisigers. Dis baie ruim en kan as 'n dakwoonstel in die hotel beskryf word. Hierdie suites het dieselfde luukshede en geriewe as die ander kamers, soos koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n ten volle toegeruste kombuis, sowel as lugversorging, 'n telefoon met 'n direkte lyn, en soveel meer.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit.

Huisreëls

KINDERBELEID: Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word. Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal. Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees. Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers: Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag. Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie. Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing. 'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word. Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Vanaf R3 825
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 356 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maude-straat 2, Hoek van 5de Straat, Sandown, Sandown, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYjY0MmYyLTJiMmUtNDUwOC1hODhhLTk2M2Q5Mzk0NWEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 825  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 2 Maude Street, Corner 5th Street Sandown 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.107016817553 28.053476214409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!