LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DaVinci Hotel and Suites | LekkeSlaap
+45

DaVinci Hotel and Suites

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaardkamers
Ontbyt ingesluit.
Deluxe Kamers
Ontbyt ingesluit.
Deluxe Patio-kamers
Ontbyt ingesluit.
Executive Kamers
Ontbyt ingesluit.
Eenslaapkamer-Suites
Ontbyt ingesluit.
Junior Suites
Ontbyt ingesluit.
Tweeslaapkamer-Suites
Ontbyt ingesluit.
Presidensiële Suite
Ontbyt ingesluit.
Huisreëls

KINDERBELEID:
Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (1 kind per kamer op die meeste) sal gratis gehuisves word indien die kamer gedeel word met 1 of 2 volwassenes, maar maaltye sal gehef word.
Kinders wat hul eie kamers beset sal die volle tarief betaal.
Opslaanbeddens is beskikbaar, daar mag kostes verbonde wees.

Onderhewig aan die beskikbaarheid van gesinskamers:
Kinders tussen 0 en 2 jaar: Bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar: 50% van die toepaslike tarief per ete per dag.
Hierdie beleid is nie van toepassing op kamerdiens-etes nie.

Kredietkaart of kontant-deposito van toepassing.
'n ID-dokument (deur die regering uitgereik) moet met aankoms getoon word.
Besprekings word vereis vir masserings en spa-behandelings. Dit kan bespreek word deur voor aankoms die hotel te skakel by die nommer wat op die bevestiging van bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie, 2 kamers of minder, 48 uur of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 3 - 9 kamers, 7 dae of minder voor die inklokdatum: volle gekwoteerde waarde is betaalbaar.
Kansellasie, 10 kamers of meer: groep-kansellasiebeleid is van toepassing.

Vanaf R3 825
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 825
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 825
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 356 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maude-straat 2, Hoek van 5de Straat, Sandown, Sandown, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYjY0MmYyLTJiMmUtNDUwOC1hODhhLTk2M2Q5Mzk0NWEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 825  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 2 Maude Street, Corner 5th Street Sandown 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.107016817553 28.053476214409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!