LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Daybreak | LekkeSlaap
+58

Daybreak

B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Daybreak
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christie C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker oorgebly. Regtig netjies, veilig en rustig. Ons het die gasvryheid en vriendelikheid geniet en sal beslis ons gastehuis van voorkeur wees met ons besoeke aan De Aar. Vir seker waarde vir jou geld. Kan enige iemand aanbeveel om by Daybreak oor te bly.

Daybreak se terugvoer

Vreeslik dankie vir die resensie. Dankie vir die lekker gesels.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Jeanette.

Daybreak
Liezel L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie in De Aar.

Die kamer is pragtig, skoon en netjies. Daar is 'n mikrogolfoond en klein yskassie. Ketel met gratis koffie, tee, suiker en melk. Gratis WiFi en TV met DStv. Ons het lekker gebly vir 1 nag. Jeanette en haar man is baie vriendelik en gasvry.

Daybreak se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, weet dat dit opreg waardeer word.
Groete
Jeanette

Daybreak
Pieter V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Lekker oorslaap terug huis toe.

Ons het een nag oorgeslaap op pad huis toe. Baie vriendelik ontvang en gewys waar als is. Kon ook lekker swem met my seuntjie, aangesien dit baie warm was. Die kamer was skoon en netjies en meer as genoeg vir die oorslaap.

Daybreak se terugvoer

Dankie vir die rerugvoer. Ek vertrou julle het julle reis verder geniet.

Daybreak
Johan D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Vriendelik. Behulpsaam. Netjies.

Baie netjies en gerieflik. Voldoen aan verwagtinge. Uitstekende ontbyt.

Ria B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

The reception was excellent as well as the food.

We stayed over for business and were so surprised at the good service we received, I will recommend it to anyone.

Daybreak se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

Daybreak
Mariska L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf op pad huis toe.

Ek wens ek kan meer sterre byvoeg as 5 want ons was so vriendelik verwelkom met ons aankoms. Die verblyf is tops! Baie netjies en als wat 'n mens nodig het. Die kos was uit die boeke uit en 'n mens voel dadelik tuis. Die omgewing waar dit geleë is stil, rustig en baie veilig. Jeanete is 'n baie goeie gasvrou en ons sal beslis weer oornag daar as De Aar op ons pad is. Baie dankie vir als! Ek sal Daybreak gastehuis vir enige een aanbeveel ook wat De Aar se kant toe gaan.

Daybreak se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Wees verseker dat ek dit waardeer.
Groete, Jeanette.

Daybreak
Joyce P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce P

Home away from home.

Gasvryheid is uitstekend.

Daybreak se terugvoer

Hi, baie dankie. Hoop dit het goed gegaan met jou dogter se netbal proewe.

Jeanette

Daybreak
Martin E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf vir 'n nag of twee.

Baie netjiese, goedtoegeruste kamer met alles wat nodig is en heerlike beskuit. Ons was baie vriendelik ontvang en weer afgesien deur eienaars. Sal beslis weer daar oornag.

Daybreak se terugvoer

Baie dankie,
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Daybreak
Haidee J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haidee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en aandag aan kleinste besonderhede!

Vriendelike gasvrou.

Daybreak se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Ek waardeer dit opreg.

Vriendelike groete
Jeanette

Daybreak
Johan M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

More than sufficient.

Thank you for receiving us with such hospitality. Our guys were very happy with their accommodations.

Daybreak se terugvoer

You are more than welcome. Thank you for staying with us.

Daybreak
Chris S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornagstop.

Die verblyf is skoon, netjies en gerieflik! Die ontbyt is 'n moet, was uit die boeke! Dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid Jeanette en Hennie!

Daybreak se terugvoer

Baie dankie,

Dit was 'n voorreg om aan julle verblyf kon verskaf. Ons hoop dat ons padjies weer mekaar sal kruis.

Vriendelike groete
Jeanette en Hennie

Daybreak
Gerhard P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van aankoms tot vertrek 'n wonderlike ervaring.

Goed toegeruste en netjiese kamers. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Eienaars is hartsmense wat jou laat welkom voel. Ontbyt was baie lekker.

Tiana V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana V
Gesin met tieners

Baie netjiese gastehuis, waarde vir geld.

Baie netjiese gastehuis. Eienaars gaan uit hulle pad om te help, baie vriendelik en behulpsaam. Ons was meer as tevrede.

Piet V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Besigheidsreis

Dit was fantasmagories en baie ontspannend.

Die ontvangs van die gasvrou (Jeanette) was so warm en vriendelik, spontaan en huislik. Dankie vir die warm atmosfeer en jou vriendelike diens en ontbyt was baie lekker. Ek sal weer kom want dit was bo my verwagting, eerste klas.

Daybreak se terugvoer

Piet, dit was lekker mense vanaf Namakwaland te ontmoet.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Karoo-groete
Jeanette

Daybreak
Suzanne F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for our needs.

The host Jeannine was lovely, very friendly and attentive. The room was perfect and Daybreak’s location is easy to find in a quiet area. Slept very well.

Willem P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Besigheidsreis

Very nice guesthouse and friendly service.

See stars.

Daybreak se terugvoer

Beste Willem,

Baie dankie, ek waardeer jou resensie opreg. Onthou, ek wag vir die beloofte kuiertjie wanneer jy en jou gesin hier verby moet gaan vir julle see vakansie.

Groete,
Jeanette

Daybreak
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b7d05f4083abbd18dc0d4bad6b01f14aaa48fa273af2e9e3a3c1f4f6afdb09913643110ca16d53e432fbaa75c4be8c77f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 51 Vermeulen Street De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.647095151741 24.006435053505
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem