Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daybreak

B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir Daybreak
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jack Pv J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack Pv J
Enkelreisiger

Dit was vir werksdoeleindes so ek het basies net gebruik gemaak vir rus.

Ek het ja. Die gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend met al my versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D
Saam met vriende

It was great. Highly recommendable. Made our time in De Aar very pleasant.

Our stay at Daybreak B&B was just lovely. The hosts went out of their way to make us feel at home and keep our tummies full. We loved it and would definitely go back again .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pine P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P
Enkelreisiger

Baie lekker en sal definitief weer daar slaap.

Baie goed, alles wat 'n reisiger benodig en waardeer die baie naby kamer parkeer baie. Baie netjies en verstaan baie goed hoe die "verblyf op reis" besigheid werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Geseënde feesseisoen.

Daybreak groete

Jeanette

Daybreak
Elsabe L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skolesport in De Aar.

Dankie, Jeanette, vir julle gasvryheid, netjiese verblyf en heerlike ontbyt! Ons sal beslis weer by julle oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Daybreak
Lizette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvang, baie skoon en netjies, sal definitief weer oorbly.

Was baie beïndruk dat ons darem nog steeds ligte en TV kon gebruik gedurende loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie, jammer ek julle nie ook kon ontmoet nie, maar sal dit verseker met die volgende kuiertjie doen.

Groete Jeanette

Daybreak
Juan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelieke en oulike mense, baie netjiese kamers.

Skoon, netjiese en veilige akkommodasie, vriendelikste, profesionele en opregste mense. Lekkerste ontbyt wat met liefde gemaak is. Sal definitief weer by Daybreak oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie, was ons voor reg om julle as ons gaste te he.

Viendelike Groete

Daybreak
Louis D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really fantastic hosts going far beyond normal.

Exceptional. Went far beyond what one could expect at a BnB. Lovely hosts and would be my choice if needing to visit that area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great B&B.

Excellent hosts, rooms are very comfortable and super clean. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C
Gesin met tieners

Dit was baie lekker aangename mense en vriendelik. Alles was mooi skoon en netjies.

'n Heerlike ontbyt ook gehad en kaartfasiliteit is ook beskikbaar. Sal beslis weer gaan draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie.
Jeanette en Hennie

Daybreak
Willem D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Enkelreisiger

Gemaklik en rustig.

Jeanette was baie gaaf en vriendelik. Kamer was netjies en skoon en area stil en rustig. Beurtkrag pla nie te veel nie want die kamer het steeds basiese elektrisiteit tydens beurtkrag. Die opsionele ontbyt was fantasties en ideaal vir iemand wat ‘n hele ent verder moet reis. Die wifi werk, maar nie tydens beurtkrag nie. Dit is egter die diensverskaffer se skuld en nie die gastehuis s'n nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Dankie. Jeanette

Daybreak
Jacques H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.

Ons het vir een aand in De Aar vertoef. Jeanette het ons gebel om ons 'n veilige reis toe te wens en om ons bespreking te bevestig. Met ons aankoms is on vriendelik ontvang deur Jeanette. Die verblyf was skoon en netjies. Die WiFi het gewerk en Daybreak het n "inverter" so loadshedding het glad nie gepla nie. Sal Daybreak beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie.
Jeanette

Daybreak
Elvira O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, skoon.

Jeanette het ons self gekontak en welkom geheet per e-pos. Lekker gesels en het niks kortgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Hoop jou eggenoot se voet het goed herstel.

Groete

Daybreak
Christiaan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker oorgebly. Regtig netjies, veilig en rustig. Ons het die gasvryheid en vriendelikheid geniet en sal beslis ons gastehuis van voorkeur wees met ons besoeke aan De Aar. Vir seker waarde vir jou geld. Kan enige iemand aanbeveel om by Daybreak oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Vreeslik dankie vir die resensie. Dankie vir die lekker gesels.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Jeanette.

Daybreak
Liezel L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie in De Aar.

Die kamer is pragtig, skoon en netjies. Daar is 'n mikrogolfoond en klein yskassie. Ketel met gratis koffie, tee, suiker en melk. Gratis WiFi en TV met DStv. Ons het lekker gebly vir 1 nag. Jeanette en haar man is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, weet dat dit opreg waardeer word.
Groete
Jeanette

Daybreak
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Lekker oorslaap terug huis toe.

Ons het een nag oorgeslaap op pad huis toe. Baie vriendelik ontvang en gewys waar als is. Kon ook lekker swem met my seuntjie, aangesien dit baie warm was. Die kamer was skoon en netjies en meer as genoeg vir die oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Dankie vir die rerugvoer. Ek vertrou julle het julle reis verder geniet.

Daybreak
Johan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Vriendelik. Behulpsaam. Netjies.

Baie netjies en gerieflik. Voldoen aan verwagtinge. Uitstekende ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie.
Jeanette

Daybreak
Mariska L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf op pad huis toe.

Ek wens ek kan meer sterre byvoeg as 5 want ons was so vriendelik verwelkom met ons aankoms. Die verblyf is tops! Baie netjies en als wat 'n mens nodig het. Die kos was uit die boeke uit en 'n mens voel dadelik tuis. Die omgewing waar dit geleë is stil, rustig en baie veilig. Jeanete is 'n baie goeie gasvrou en ons sal beslis weer oornag daar as De Aar op ons pad is. Baie dankie vir als! Ek sal Daybreak gastehuis vir enige een aanbeveel ook wat De Aar se kant toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Wees verseker dat ek dit waardeer.
Groete, Jeanette.

Daybreak
Ria B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

The reception was excellent as well as the food.

We stayed over for business and were so surprised at the good service we received, I will recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

Daybreak
Joyce P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce P

Home away from home.

Gasvryheid is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Hi, baie dankie. Hoop dit het goed gegaan met jou dogter se netbal proewe.

Jeanette

Daybreak
Martin E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf vir 'n nag of twee.

Baie netjiese, goedtoegeruste kamer met alles wat nodig is en heerlike beskuit. Ons was baie vriendelik ontvang en weer afgesien deur eienaars. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie,
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Daybreak
Haidee J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haidee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en aandag aan kleinste besonderhede!

Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Ek waardeer dit opreg.

Vriendelike groete
Jeanette

Daybreak
Ilse M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Besigheidsreis

More than sufficient.

Thank you for receiving us with such hospitality. Our guys were very happy with their accommodations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

You are more than welcome. Thank you for staying with us.

Daybreak
Chris S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornagstop.

Die verblyf is skoon, netjies en gerieflik! Die ontbyt is 'n moet, was uit die boeke! Dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid Jeanette en Hennie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie,

Dit was 'n voorreg om aan julle verblyf kon verskaf. Ons hoop dat ons padjies weer mekaar sal kruis.

Vriendelike groete
Jeanette en Hennie

Daybreak
Gerhard P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van aankoms tot vertrek 'n wonderlike ervaring.

Goed toegeruste en netjiese kamers. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Eienaars is hartsmense wat jou laat welkom voel. Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie.
Jeanette

Daybreak
Tiana V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana V
Gesin met tieners

Baie netjiese gastehuis, waarde vir geld.

Baie netjiese gastehuis. Eienaars gaan uit hulle pad om te help, baie vriendelik en behulpsaam. Ons was meer as tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Baie dankie.
Jeanette

Daybreak
Piet V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Besigheidsreis

Dit was fantasmagories en baie ontspannend.

Die ontvangs van die gasvrou (Jeanette) was so warm en vriendelik, spontaan en huislik. Dankie vir die warm atmosfeer en jou vriendelike diens en ontbyt was baie lekker. Ek sal weer kom want dit was bo my verwagting, eerste klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Piet, dit was lekker mense vanaf Namakwaland te ontmoet.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Karoo-groete
Jeanette

Daybreak
Suzanne F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for our needs.

The host Jeannine was lovely, very friendly and attentive. The room was perfect and Daybreak’s location is easy to find in a quiet area. Slept very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Thank you.
Jeanette

Daybreak
Willem P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Besigheidsreis

Very nice guesthouse and friendly service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Daybreak se terugvoer

Beste Willem,

Baie dankie, ek waardeer jou resensie opreg. Onthou, ek wag vir die beloofte kuiertjie wanneer jy en jou gesin hier verby moet gaan vir julle see vakansie.

Groete,
Jeanette

Daybreak
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5e4a9175859b3e402377c1a25cc5763d132b9747e0c9914b0533ddef03662866fefff38d31468c10ddf565cadf3aedd27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 51 Vermeulen Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.647095151741 24.006435053505