LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dayspring Villas | LekkeSlaap
+64

Dayspring Villas

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dayspring Villas 5, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Dayspring Villas is 'n lieflike meenthuis met slaapplek vir 8 gaste in Durbanville.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel in die ingeboude braaikamer en 'n sitkamer met 'n TV en 'n mediaboks.

Daar is buitebraaigeriewe en troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Durbanville bied verskeie restaurante en winkels, wynproe op die plase en landgoedere in die omgewing en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Dayspring Villas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dayspring Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dayspring Villas 5, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dayspring Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dayspring Villas 5, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzgqNAUjdq9tiJuypAo4HLchrkg5dzZyYPnfflXTP9Uef2KKtwe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 5 Dayspring Villas Sonstraal Heights 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.8377925 18.6763187
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!