LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DC Group Accommodation | LekkeSlaap
+6

DC Group Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodmin-weg 9, New Redruth, Alberton, 1447, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DC Group Accommodation bied verblyf in 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in Alberton.

Daar is 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV met DStv Premium-kanale en Netflix, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Wasgoeddienste kan gereël word teen ekstra koste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel is 'n kort entjie van die Reading Gholfklub af en na aan verskeie restaurante en winkels in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by DC Group Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bodmin-weg 9, New Redruth, Alberton, 1447, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodmin-weg 9, New Redruth, Alberton, 1447, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54a4a8fca0a4b3118a97f3d88566a862e6ac65532982bd1d0ad502a463e973feb20e5d88ce0b2d79abfe70f402b0e1e89fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 9 Bodmin Road New Redruth 1447 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.266695752713 28.107970655225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!