Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moepelsingel, Kleinbron Mews, Kleinbron Landgoed, Durbanville, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 170 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate is ’n moderne woonstel op die grondverdieping en is in ’n veilige landgoed in Durbanville geleë. Die landgoed is 400 m vanaf Cape Gate Mall, Makro en die Cape Gate Hospitaal en Curro Durbanville is minder as 1 km ver.

Dié ruim woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor ’n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof en ketel.

Die sitarea langsaan het ’n TV met DStv (Gasvryheidspakket) en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na ’n ruim onderdak-kuierarea wat ’n ingeboude braai en meubels het.

Daar is ’n enkelmotorhuis en direkte toegang tot die woonstel met ekstra parkeerplek voor die eenheid vir nog ’n motor. Die landgoed beskik oor 24 uur-sekuriteit met patrollies, kameras en elektriese omheining. Die eenheid is ook reg langs die dam geleë wat eende en voëls het.

Slaapplek

’n Bespreking by DCS Self-catering Accommodation Cape Gate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir DCS Self-catering Accommodation Cape Gate
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 8

Ligging

  • Moepelsingel, Kleinbron Mews, Kleinbron Landgoed, Durbanville, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink DCS Self-catering Accommodation Cape Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 170
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 170
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moepelsingel, Kleinbron Mews, Kleinbron Landgoed, Durbanville, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59BDMp0UD9iNwdiY7t6BzQlta3aqSuKsmQmFOPJnJajgGGiCvN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 56 Moepel Crescent, Kleinbron Mews Kleinbron Estate, Durbanville 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.854812434443 18.690848628242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem