Kenridge Akkommodasie by DCS Self Catering Accommodation Kenridge No. 2 Durbanville | LekkeSlaap
+16

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No. 2 Durbanville

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 720 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby al die gewilde winkels en restaurante.

Hierdie woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het net 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n ruim, gerieflike leefarea. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv (Gasvryheidspakket) vir gaste se vermaak. Daar is 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n lieflike uitsig. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad geniet en het toegang tot wasgoedgeriewe. Bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam.

Daar is 1 parkeerplek beskikbaar. Hierdie woonstel word daagliks skoongemaak met vooraf reëling en teen 'n ekstra fooi. Dit is die ideale verblyf vir vriende, 'n gesin of sakereisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by DCS Self Catering Accommodation Kenridge No. 2 Durbanville sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir DCS Self Catering Accommodation Kenridge No. 2 Durbanville
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Alfstraat, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink DCS Self Catering Accommodation Kenridge No. 2 Durbanville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 720
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 720
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2MTFkYjA4LTcwMGEtNDNjYi04ZDVlLWFhY2M0ODE0ZGMxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 720  per nag (vir 4 persone) 25 5 1 5 Alf Street Kenridge 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.871298656155 18.637744179623
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za