DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DCS Selfsorg is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings in Durbanville, net 300 m van die Tygervallei Winkelsentrum en Willowbridge Mall af. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is na aan al die gewilde winkels en restaurante.

Daar is 2 slaapkamers in die woonstel, die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar kan 'n bed vir 'n vyfde gas in die sitkamer gesit word. Die moderne badkamer het net 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n gerieflike leefarea, en 'n sitkamer met 'n TV met DStv (gastehuispakket). Die klein balkon het 'n ingeboude braai. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en toegang tot die wasgeriewe geniet. Bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam.

Daar is parkeerplek vir net 1 voertuig. Die woonstel word daagliks skoongemaak indien dit vooraf gereël word (teen 'n addisionele koste). Dit is die ideale akkommodasie vir vriende, gesinne en sakereisigers.

Slaapplek

'n Bespreking by DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za