Alf. Blv Akkommodasie by DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville | LekkeSlaap
+11

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mareli P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli P
Besigheidsreis

Heerlik gebly, voel soos huis! Gerieflik naby kantoor, netjies en baie skoon. Sal vir seker weer hier kom oornag.

Goeie diens, eienaar geredelik beskikbaar.

Annette V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie!

Pragtige akkommodasie. Heerlik gebly. Sal vir seker weer hier tuisgaan.

Lloyd S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd S
Gesin met tieners

Lieflik.

Uitstekende ligging. Netjies en lekker. Hoop om weer te besoek. Aanbevole verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely.

Excellent location. Neat and nice. Hope to visit again. Recommended accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Lloyd
Thank you very much for the positive review which you posted for us. It helps us a lot in our industry!
We are really glad that you enjoyed your stay. Hope to see you in the future again.
Kind regards
Eric
DCS Accommodation

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Ronel G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik ruim en netjies.

Ons het lekker gebly, baie netjies en naby Willowbridge en Tygervallei.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Ronel,

Baie dankie vir die komplimente. Die woonstelle is baie goed geleë en baie populêr. Ons probeer ons bes om 'n goeie produk aan ons gaste te verskaf. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Eric

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Roy D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voldoen aan alle verwagtinge.

Eric doen baie moeite om te help en ons sal weer daar gaan bly.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Roy,

Baie dankie vir die kompliment. Ons waardeer dit opreg.
Ons help net waar ons kan. Ek is bly julle het lekker gebly en dat julle weer vir ons sal kom kuier.

Vriendelike groete,
Eric en Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Andriette B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette B
Enkelreisiger

Ek is spyt ek het nie langer hier gebly nie!

Die instruksies was duidelik en die woonstel was presies waarvoor ek gehoop het. Ek sal dit beslis aanbeveel en volgende keer as ek blyplek nodig het in die Kaap langer bly! Eric was baie vriendelik en behulpsaam, dankie!

Liana S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Enkelreisiger

Heerlik ruim, privaat en gerieflik.

Baie dankie vir die aangename woonstel. Dit is so skoon en netjies, ek't dadelik daar welkom gevoel en sal verseker weer daar oornag!

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Liana

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg.
Dis vir ons baie belangrik om sodoende op hoogte van sake by die woonstelle te bly.

Baie dankie vir al die komplimente. Ons is regtig bly dat jy lekker gebly het en dalk weer by ons kom kuier. Dis presies wat ons met elke gas ten doel stel.

Vriendelike groete

Eric en Debbie
DCS Akkommodasie
Kaapstad

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Adri D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is sentraal geleë en voldoen aan ons behoeftes.

Ruim en netjiese, sentrale akkommodasie wat aan ons behoeftes voldoen het. Ek wil net voorstel dat die kombuis met 'n braaitang en vatlappies vir die oond toegerus word.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Beste Adri,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle tevrede was met die akkommodasie.

Daar is 'n braaitang in die woonstel, maar vir een of ander rede het dit in een van die kassies onder die toonbank beland. Jammer daaroor. Dankie vir die wenk met betrekking tot die vatlappie.

Ons hoop om julle weer te kan huisves.

Vriendelike groete,
Eric en Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Emile Engela E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile Engela E
Enkelreisiger

Lekker.

Wonderlik, lekker bestemming!

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Emile

Baie dankie vir al die komplimente, ons waardeer dit opreg. Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste 'n aangename ondervinding en blyplek moet hê. Netjies, skoon en gerieflik is vir ons altyd baie belangrik.

Ons hoop om jou volgende keer te sien wanneer jy dalk weer koers kry hierheen.

Vriendelike groete
Eric en Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
John P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Sal hopelik binnekort weer kom inloer.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi John
Weer eens baie dankie dat julle by ons bespreek het. Dankie vir die mooi, positiewe woorde.
Ons leuse is al die jare - Wat jy sien is wat jy kry.
Ons is baie gesteld daarop dat ons woonstelle baie skoon moet wees.
Hopelik sien ons julle binnekort weer.
Vriendelike groete,
Eric

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Chantelle C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Gesin met klein kinders

Lekker skoon en netjies.

Wanneer jy inloop sien jy dadelik met hoeveel sorg en noukeurigheid die eienaars hierdie eenheid oppas. Sentraal geleë. Die hele eenheid is smaakvol en baie netjies en die eienaars gaan uit hul pad om seker te maak alles is reg vir jou! Die plekkie is modern ingerig en daar is beslis net van die beste en hoogste kwaliteit gebruik om die plekkies in te rig.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Beste Chantelle,

Baie dankie vir al die komplimente, ons waardeer dit opreg! Ons probeer altyd ons gaste tevrede stel, veral as hulle 'n bietjie wil wegbreek. Ons beleid is om altyd goeie waarde vir geld te bied!

Vriendelike groete,
Eric en Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Ivan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan V
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Die woonstel is goed ingerig en skoon. Alles is soos op die advertensie. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Kan dit aanbeveel.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Ivan, baie dankie vir die resensie wat jy geskryf het. Ek is bly dat ek julle kon ontmoet. Ons probeer regtig altyd hard om ons gaste tevrede te stel sodat hulle, hulle tyd hier in Kaapstad kan geniet. Ek is bly dat julle lekker gebly het en dat julle veilig tuis is. Geluk met julle seuns. Hulle is goed opgevoed. Klop gerus weer aan ons deur indien julle Kaapstad toe wil kom. Vriendelike groete, Eric. DCS Akkommodasie Kaapstad

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Anelie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerieflike verblyf wat alles bied soos wat op website uiteengesit word.

Goeie waarde vir geld. Gerieflik. Netjies. Ons het heerlik gebly.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Anelie
Baie dankie vir die resensie wat jy geskryf het. Ons is bly dat ons julle kon ontmoet. Ons probeer regtig hard om ons gaste tevrede te stel sodat hulle,hulle tyd hier in Kaapstad kan geniet. Ek is bly dat julle lekker gebly het en dat julle veilig tuis is. Ons wens is dat julle seun se mediese behandeling hier 'n positiewe verskil vir hom sal maak. Klop gerus weer aan ons deur indien julle Kaapstad toe wil kom.
Vriendelike groete
Eric DCS Akkommodasie Kaapstad

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Peet G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Besigheidsreis

Sal beslis DCS Self Catering aanbeveel.

Perfekte verblyf. Veilig, goed geleë. Sal beslis weer daar bly in die vervolg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I will definitely recommend DCS Self Catering.

Perfect stay. Safe, good location. Would certainly stay there again in the future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Peet Thank you for the positive review that you posted! We are glad that you enjoyed your stay. We always strive to make our guests happy. That we do with CLEAN, comfortable, upmarket, good value for money accommodation. Thank you once again. Kind regards Eric & Debbie DCS Accommodation

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Nicolette J - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J
Gesin met tieners

Fantastiese akkommodasie. Briljant skoon en gerieflik.

Wat 'n aangename verassing. Pragtige eenheid. Uitstekende ligging en ongelooflik skoon. Het baie tuis gevoel.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Nicolette Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor julle verblyf hier in Kaapstad. Ons probeer altyd om vir ons gaste goeie waarde vir geld te bied. Dit doen ons met kwaliteit diens, beddens asook - meubels. Ons leuse was nog altyd " As dit nie goed / skoon genoeg is vir onsself nie, is dit ook nie goed genoeg vir ons gaste nie!" Weer eens baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle weer eendag hier in die pragtige Kaap te sien. Vriendelike groete Eric & Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Sunet V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V
Besigheidsreis

Lieflike, netjiese woonstel en ek het baie lekker gebly.

Dankie vir Debbie en Eric Parker vir hul gasvryheid. Woonstel is ruim, met netjiese en moderne gemeubileerde kamers. Die woonstel is volledig toegerus. Veilige ligging en baie sentraal geleë. Puik waarde vir geld. Ek sal dit sterk aanbeveel vir enige persoon om daar tuis te gaan.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Sunet,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons probeer altyd ons bes om vir ons gaste 'n huis te skep weg van die huis af. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en baie dankie vir die goeie toestand waarin jy die woonstel gelaat het.
Vriendelike groete
Eric & Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Julie S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie S
Gesin met klein kinders

Clean, nicely decorated, good location.

Lovely clean and neat flat in a central location. The owner was very helpful. Perhaps just missing a few amenities such as iron (and ironing board), hairdryer and dish drying towel. Would consider staying again!

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Julie,
Good to hear from you. Thank you for leaving the flat in such a good condition. I went to your flat four days running during the day as I was working in the complex, hoping to meet you. Unsuccessful. No problem! We never bother our guests unnecessarily and that is why I did not make any appointments. We had an iron an ironing board in the flat before. A guest burnt his clothes, blamed the iron that we supplied, and refused to pay the balance for his stay. The last two dish drying towels, one ended up in the braai and the other in the shower. But, we'll give it another go. Once again, thank you for your support and we are glad that you arrived home safely. [We now have a bigger apartment in the same complex with a beautiful view.] Regards Eric & Debbie DCS apartments Cape Town

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Adelheid D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelheid D
Saam met vriende

Netjies, maklik en skoon.

Die woonstel is netjies en modern. Die eienaars was baie vriendelik en tegemoedkomend. Ek sal graag weer hier bly.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Baie dankie, Adelheid. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Groete,
DCS - bestuur

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Aston K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aston K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners are very friendly and helpful and the unit was available in pristine condition with very convenient features. Will definitely book again.

Ery convenient, lovely layout and very close to Tygervalley. Friendly owners went out of their way to ensure a lovely stay. Very secure and would definitely recommend to others.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Aston,

Thank you very much for the positive review and also for being such a lovely guest. Thank you for leaving the apartment in a clean condition. We would really like to have you as our guests again! The problem with the DStv was a broken cable.

Kind regards,
Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Annelize O - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize O
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly in 'n netjiese, skoon woonstel.

Ek kan DCS aanbeveel. Dis naby aan Tygervallei en baie netjies en skoon.

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville's terugvoer

Hi Annelize,
Baie dankie vir die review wat jy / julle geskryf het.
Dit sal ons baie help.
Ons waardeer dit regtig opreg.
Sterkte met die swangerskap.

Groete
Eric en Debbie

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville
Vanaf R1 550
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'urban Ridge Complex, Alfstraat, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZTQwNWQ3LTJjMzItNDE4MC1iZjYzLWY5ODVhZGNkZDJiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 4 persone) 20 5 1 5 D'urban Ridge Complex Alf Street 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.871326803465 18.638148632974
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za