LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Acker Guesthouse | LekkeSlaap
+16

De Acker Guesthouse

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir De Acker Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Linda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig en bekostigbaar vir oornag verblyf.

Dankie vir die vriendelike ontvangs. Dit was lekker om warm te kon slaap op 'n yskoue Vrystaatse nag.

De Acker Guesthouse's terugvoer

Dear Linda,
Thank you for taking the time to provide us with feedback. We hope to welcome you back in the not so distant future.
Thank you, Andrien.

De Acker Guesthouse
Bruce W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bruce W
Gesin met tieners

Dit was ongemaklik om saam met 'n kind in die kamer te bly.

Die badkamer uitleg in die kamer maak dit baie ongemaklik om te bad.

De Acker Guesthouse's terugvoer

Dear Bruce, thank you for taking the time to provide us with feedback.
Thank you, Andrien.

De Acker Guesthouse
Paul B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm atmosphere and friendly service.

Ons het lekker geslaap en vriendelike diens ontvang. Baie dankie.

De Acker Guesthouse's terugvoer

Dear Elize

Thank you for taking the time to provide us with feedback.

We hope to welcome you back in the not so distant future.

Thank you
Andrien

De Acker Guesthouse
E K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
E K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie koue huis.

Ons moes verwarmer koop net om te kon slaap. TV het nie gewerk nie. Afstandbeheer se batterye was pap. Een bedliggie sonder gloeilamp en skerm. Toilet sonder deur is onaanvaarbaar. Kamer en huis was mooi netjies en skoon. Sal hulle nie weer besoek nie.

De Acker Guesthouse's terugvoer

Dear Mr. E

We want to thank you for providing us with feedback and regret that you would not want to return. The issues will be addressed with the owner to get resolved.
Please accept our sincere apologies for the inconvenience you had to endure. All feedback good or bad is taken very seriously and we work hard on improving our facilities and customer experience.

Thank you for taking the time to give us feedback.

Yours sincerely,
Andrien

De Acker Guesthouse
Michelle V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Waarde vir geld en baie goeie kliëntediens ontvang, maar kombuistoerusting kort 'n dringende opgradering.

Sien sterre.

De Acker Guesthouse's terugvoer

Dear Michelle,
Thank you for taking the time to provide us with feedback. We value all feedback as it gives us a great understanding of areas we need to improve on and to ensure our guests' stays are comfortable.
Yours sincerely,
Andrien

De Acker Guesthouse
Marli G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marli G
Gesin met klein kinders

Tuis gevoel en lekker warm geslaap

Dit was baie lawaaierig tot laat in die aand en vroegoggend weer. Kamer was netjies en skoon, het warm geslaap.

De Acker Guesthouse's terugvoer

Dear Marli,

Thank you for taking the time to provide us with feedback. We value all feedback as it gives us a great understanding of areas we need to improve on and to ensure our guests' stays are comfortable.

Yours sincerely,
Andrien

De Acker Guesthouse
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broster-straat 10, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdae42e08cd94de8eda2be496732d9dae1fd12158d15d3785be87bf164a8934e3bb7ae6a5b310249becd41a981b4dd3a4152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Broster Street Bethlehem 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.24097369914 28.307282924652
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!