+63

De Akker Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Parfitt Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Akker Gastehuis bied lieflike B&B-verblyf in aparte kamers en is in Park West, Bloemfontein geleë.

Gaste het 'n keuse van kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer bied 'n uitsig oor die tuin en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Engelse of Ierse ontbyt is by die tarief ingesluit.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin, braaigeriewe en parkeerplek. 'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar en die gastehuis is stapafstand vanaf Grey en Eunice.

De Akker Gastehuis is 300 m van Mimosa Mall, 3 km van die Oliewenhuis Kunsmuseum en Preller Square af.
Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Observatory, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamiltonpark besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eddie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant overnight stay. Great place to overnight in Bloemfontein.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Annemarie F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Gerieflike verblyf. Heerlike ontbyt ingesluit. Gasvrou baie behulpsaam. Sal beslis aanbeveel.
Aug 2025
Gustav S
5.0
Wonderlike oornag plekkie, en selfs vir langer bly. Skoon, netjies, goed ingerig. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Akkommoderend. Naby aan ...
Sien meer
Jul 2025
Benita J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike magus met lekker ontbyt. Netjiese lekker plan met vriendelike diens.
Jun 2025
Elaine T
5.0
Vriendelik en hulpvaardig. Sal weer hier tuisgaan. Baie aangenaam gewees.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 25 Parfitt Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink De Akker Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Parfitt Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54236c08d37027c31d64be89d2961553dc7ad059255582702f71251c755a8de103bd425f6b9c4f0cbd87ea1ec238cfcc44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 25 Parfitt Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.111989765176 26.201338469982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang