Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Akker Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir De Akker Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Richard C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Richard

Baie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit maak ons harte warm as gaste goeie terugvoer gee. Kom kuier asb. weer in Oudtshoorn, julle is altyd welkom.

Mooi dag en 'n geseende 2024.
Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Tasha F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha F
Enkelreisiger

Verdien 'n historiese resensiesyfer.

Ongelukkig vir my het die lugversorger/waaier in kamer nie gewerk nie, wat my genoodsaak het om deure en vensters oop te maak wat 'n probleem met muskiete tot gevolg gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Goeie more Tasha

Baie dankie vir jou resensie. ESKOM maak dit so moeilik vir ons almal. Ons het 'n Inverter, maar ongelukkig is Inverter daar vir noodsaak ligte, Wi-Fi, yskas, tv, kragpunte ens. Ongelukkig nie vir ketel, lugversorger, mikrogolf ens. nie. Jammer vir enige ongerief.

Mooi dag
Linda

De Akker Guest House
Dialouise T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialouise T
Gesin met tieners

Uiters vriendelik en gaaf.

Van die begin van die bespreking af was alles net 'n plesier! Die personeel het uit hulle pad gegaan en daar was voortdurend kommunikasie met my. Die geriewe was baie skoon en netjies! Baie dankie vir 'n heerlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liefste Dia, baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg uit ons harte uit. Dit is altyd 'n voorreg om sulke mooi hartsmense te akkommodeer. Nogmaals baie dankie. Vriendelike groete. Linda en Personeel

De Akker Guest House
Lionel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I wasn't quite what we expected.

We are regular travellers and stay at many establishments around the country. The website sold the establishment well, but the reality was a different picture. It felt regimental, controlling, and cramped. The room inside the house, with the dining room just outside our door and limited ventilation didn't work for us. The smell of fried bacon in the morning was a complete put-off. Breakfast elsewhere would have been a preferred option as the breakfast (included) was a far cry from great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Dear Lionel,
Thank you for taking the time to give us this review.
Each room on our website tells you exactly if the room has its own entrance from the outside or if the room is in the house. All our rooms are equipped with an air conditioner and do have nice big windows to open if needed some fresh air. We do have a beautiful front garden to relax in as well. The Monday you arrived was very hot in Oudtshoorn and with the Load-shedding it is difficult without an air-con to use, but this is out of our hands.
Our Breakfast on Tuesday morning was Breads, jams and cheese, coffee, tea and juice, and Pancakes with banana, cinnamon, nuts, and syrup with berries. Sausage, eggs, bacon, and, fried tomato. Also in the case that guests may be vegan or vegetarian or on a special diet and they stipulate this when making a booking or on arrival, we do go out of our way to fulfil their option. I am so sorry that our breakfast was a far cry from great. All our guests love our breakfast.
I wish you could tell me at the time while staying here so that I could try to change things for you, because we do try to fulfil all our guests' needs as far as possible. This would have been much appreciated.
Kindest regards,
Linda
Manager

De Akker Guest House
Eddie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B

Baie oulike plek.

Ons het die oorslaap baie geniet. Uitstekende diens, mooi dekor, kamers netjies en skoon, lekker tuin en plonspoel, heilsame ontbyt, vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Eddie

Baie, baie dankie vir jou resensie propvol mooi woorde, ek dink nie gaste besef wat so 'n resensie vir ons beteken nie. Ek wil net se dat ons dit so bitterlik baie waardeer en dat jul altyd welkom is in die toekoms.

Weereens duisend dankies
Linda

De Akker Guest House
Louis B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik gebly. Personeel baie vriendelik en bekwaam. Ontbyt fantasties.

Sal weer daar bly omdat dit so sentraal geleë is, goeie waarde vir geld is, so netjies is en die personeel so fantasties is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeur jou terugvoer baie. Kom kuier gerus in die nabye toekoms.

De Akker Guest House
Justin W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Polite and friendly.

Helpful and a wonderful breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Dear Justin,
Thank you so much for taking your time to give us a review, it is very much appreciated. I would love to accommodate you and your family in the near future. You are always welcome.
Kindest regards,
Linda

De Akker Guest House
Christelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Plek is baie netjies, personeel is baie vriendelik en ontbyt is heerlik. Sal vir seker aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Christelle
Baie, baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Hoop om jul in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Donovan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S
Gesin met tieners

We enjoyed our stay. Great staff.

Enjoyable stay with great staff and breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Good morning Donovan,
Thank you so much for taking your time to give us a review, it is much appreciated. Please come and visit in the near future.
Kindest regards,
Linda

De Akker Guest House
Simone W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

The Akker Guest House is situated in town close to everything. The staff is very helpful and friendly also thanks to Linda for going the extra mile for each and every guest that enters her gate. We really appreciate it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Dear Simone,
Thank you so much for this beautiful insightfull review. It is much appreciated. Words like these give us the "OEMF" to just trying to be better and love our guests more. Thank you for being so kind.
Kindest regards
Linda Kennedy

De Akker Guest House
Charl N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Goed toegerus en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Charl
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om die resensie te gee. Waardeer dit baie baie. Jul familie is altyd welkom om weer te kom kuier.
Mooi dag vir jul en mag 2022 verder net voorspoed en mooi dinge vir jul inhou.
Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Marike V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die detail het ons spesiaal laat voel.

Die netheid en detail in dekor het 'n huislike atmosfeer geskep wat nodig was na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Goeie more Marike
Baie dankie vir die resensie, waardeer die tyd wat jy geneem het om dit te doen. Kom kuier gerus weer by ons, hoop om gou van jou te hoor.
Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Jochelle O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochelle O
Gesin met klein kinders

Clean, spacious, definitely worth it!

The unit was very clean and spacious. Clean linen, cutlery was available, nice big shower and the finishes were modern. The aircon was definitely a plus!! It was quiet and private. Definitely worth the money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Goeie more Jochelle
Baie baie dankie vir jou samevatting in jou resensie, ons waardeer elke resensie opreg. Jul is altyd welkom by De Akker. Ons is bevoorreg om sulke goeie hartsmense soos jul te akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Nadia S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, baie vriendelike ontvangs!

Baie oulike plek om te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Nadia

Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om 'n resensie te gee, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus in die nabye toekoms, jul is altyd welkom. Geseende 2020 en 'n mooi dag.

Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Janeta O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janeta O
Gesin met klein kinders

Gerieflik, gemaklik en ontspannend.

Ons kamer (plus en-suite) was luuks, netjies en skoon. Linda het ons hartlik verwelkom en ons dadelik op ons gemak gestel. Die ontbyt was heerlik voorberei en elke oggend se bederf met pannekoekies was spesiaal. Enige versoeke was vinnig en doeltreffend uitgevoer. Baie dankie aan Linda en haar vriendelike span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Janeta,
Baie dankie die tydjie wat jy afgestaan het om vir De Akker 'n resensie te gee, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd so 'n voorreg om sulke goeie en vriendelike mense te kan akkommodeer soos jul. Jul is altyd welkom in die toekoms by De Akker Gastehuis.
Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Talita L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Saam met vriende

Gasvryheid.

Ons moes op kort kennisgewing Oudtshoorn toe gaan en is so dankbaar dat ons by De Akker kon oorbly. Pragtige kamers en ‘n heerlike ontbyt! Die beste was die elektriese laken wat aan was toe ons ná ‘n lang en emosionele dag in die bed klim. Linda se opregte omgee en gasvryheid sal lank by ons bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Talita

Baie dankie dat jy tydjie afgestaan het om vir ons so 'n baie mooi resensie te gee. Ons waardeer dit opreg bitterlik baie. Die eienaar het onlangs die elektriese komberse aangeskaf vir elke kamer en ek moet se al DE AKKER se gaste is gaande oor die klein bietjie bederf. Dit was 'n voorreg om jul by DE AKKER te kon akkommodeer. Hoop om julle sommer gou weer te sien in die nabye toekoms.

Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Neels R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en gerieflike akkommodasie.

Die gasvrou was vriendelik en het positief gereageer op ons versoeke. Die kamer was gerieflik en baie prakties vir 'n 3-dag verblyf. Die fasiliteite was goed. Oorweeg handvatsels in die stort vir ouer persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Neels
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons gaan beslis aandag gee aan u versoek. Hoop dat De Akker Guest House beslis weer 1 van u keuse akkommodasie is in die toekoms in die Klein Karoo.
Vriendelike groete
Linda

De Akker Guest House
Adele B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis met baie vriendelike personeel.

Ons het 'n hartlike ontvangs gehad en die kamer was pragtig, skoon en netjies. Basiese dinge soos koffie, tee, suiker en melk was beskikbaar asook 'n ketel, yskas en haardroër. Die badkamer het al die nodige benodighede gehad. Alhoewel ontbyt eers van 8:00 af bedien word, was ons tegemoet gekom om al teen 7:00 ons ontbyt te kon nuttig aangesien ons 8:00 al langs ons dogter se sportveld moes wees. Die ontbyt was heerlik en baie goed voorberei met 'n addisionele verrassing van pannekoek! Ek kan definitief De Akker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Liewe Adele,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir De Akker Gastehuis 'n resensie te gee. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons werk hard om al ons gaste te akkommodeer soos hul behoeftes is. Dis altyd 'n pluspunt as dit sulke gemaklike en vriendelike gaste soos julle is. Ons is eintlik geseend met regtig net liewe liewe gaste by De Akker.
Hoop julle kom kuier sommer nog heelwat hier in Oudtshoorn, jy weet mos nou waar die lekkerste slaap plekkie in die Hoorn is.
Vriendelike groete,
Linda

De Akker Guest House
Rudolf R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf R
Saam met vriende

Baie gemaklike, groot kamers en vriendelike diens.

As groep is daar vir ons agteroorgebuig om seker te maak ons is almal gelukkig. Baie netjiese skoon kamers en goed opgeleide staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Akker Guest House se terugvoer

Goeie middag Mr Rudolf,
Baie baie dankie vir hierdie mooi review. Ons streef om net die beste diens moontlik vir ons gaste te lewer. Behulpsaam te wees soos ons kan en inligting te verskaf waar nodig is oor ons mooi dorpie. Hoop om u en familie in die vroee toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Linda

De Akker Guest House
Monty S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en kliëntediens!

Die bestuur van De Akker was baie behulpsaam asook aanpasbaar vir ons behoeftes. Die kamer was goed ingerig, gerieflik en netjies. Ons sal definitief weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige slaapkamer, baie vriendelike diens!

Ons het baie lekker gebly. Vreeslike vriendelike diens ontvang van Brendon. Hy het regtig uit sy pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Die ontbyt was regtig fantasties en so goed voorberei. Ek het net een voorstel wat ek gedink het om te noem aan julle: Die kamer waarin ons gebly het, was baie helder deur die nag as gevolg van van die stoep se ligte wat aan is gedurende die nag. Hoop dit sal 'n positiewe bydrae maak vir toekomstige gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 82, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c8e531d07c61be4000bb837b07d8047d26a3f89e1e544a904e8f13fead10cba5750217fecbb3cc61d98e97e68fb82005962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 82 Kerk Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.588199626248 22.201833575964