Opsomming van Resensie
Louis B - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflik gebly. Personeel baie vriendelik en bekwaam. Ontbyt fantasties.
De Akker Guest House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeur jou terugvoer baie. Kom kuier gerus in die nabye toekoms.
Justin W - Mrt 2022
Gemiddeld
Polite and friendly.
De Akker Guest House se terugvoer
Dear Justin,
Thank you so much for taking your time to give us a review, it is very much appreciated. I would love to accommodate you and your family in the near future. You are always welcome.
Kindest regards,
Linda
Christelle V - Feb 2022
Gemiddeld
Gerieflik en gemaklik.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Christelle
Baie, baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Hoop om jul in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda
Simone W - Jan 2022
Gemiddeld
We enjoyed our stay.
De Akker Guest House se terugvoer
Dear Simone,
Thank you so much for this beautiful insightfull review. It is much appreciated. Words like these give us the "OEMF" to just trying to be better and love our guests more. Thank you for being so kind.
Kindest regards
Linda Kennedy
Donovan S - Des 2021
Gemiddeld
We enjoyed our stay. Great staff.
De Akker Guest House se terugvoer
Good morning Donovan,
Thank you so much for taking your time to give us a review, it is much appreciated. Please come and visit in the near future.
Kindest regards,
Linda
Charl N - Des 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Charl
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om die resensie te gee. Waardeer dit baie baie. Jul familie is altyd welkom om weer te kom kuier.
Mooi dag vir jul en mag 2022 verder net voorspoed en mooi dinge vir jul inhou.
Vriendelike groete
Linda
Jochelle O - Jan 2021
Gemiddeld
Clean, spacious, definitely worth it!
De Akker Guest House se terugvoer
Goeie more Jochelle
Baie baie dankie vir jou samevatting in jou resensie, ons waardeer elke resensie opreg. Jul is altyd welkom by De Akker. Ons is bevoorreg om sulke goeie hartsmense soos jul te akkommodeer.
Vriendelike groete
Linda
Marike V - Des 2020
Gemiddeld
Die detail het ons spesiaal laat voel.
De Akker Guest House se terugvoer
Goeie more Marike
Baie dankie vir die resensie, waardeer die tyd wat jy geneem het om dit te doen. Kom kuier gerus weer by ons, hoop om gou van jou te hoor.
Vriendelike groete
Linda
Nadia S - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik, baie vriendelike ontvangs!
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Nadia
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om 'n resensie te gee, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus in die nabye toekoms, jul is altyd welkom. Geseende 2020 en 'n mooi dag.
Vriendelike groete
Linda
Janeta O - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflik, gemaklik en ontspannend.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Janeta,
Baie dankie die tydjie wat jy afgestaan het om vir De Akker 'n resensie te gee, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd so 'n voorreg om sulke goeie en vriendelike mense te kan akkommodeer soos jul. Jul is altyd welkom in die toekoms by De Akker Gastehuis.
Vriendelike groete
Linda
Talita L - Jul 2019
Gemiddeld
Gasvryheid.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Talita
Baie dankie dat jy tydjie afgestaan het om vir ons so 'n baie mooi resensie te gee. Ons waardeer dit opreg bitterlik baie. Die eienaar het onlangs die elektriese komberse aangeskaf vir elke kamer en ek moet se al DE AKKER se gaste is gaande oor die klein bietjie bederf. Dit was 'n voorreg om jul by DE AKKER te kon akkommodeer. Hoop om julle sommer gou weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Linda
Neels R - Jun 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en gerieflike akkommodasie.
De Akker Guest House se terugvoer
Liewe Neels
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons gaan beslis aandag gee aan u versoek. Hoop dat De Akker Guest House beslis weer 1 van u keuse akkommodasie is in die toekoms in die Klein Karoo.
Vriendelike groete
Linda
Adele B - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige gastehuis met baie vriendelike personeel.
Lees meerDe Akker Guest House se terugvoer
Liewe Adele,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir De Akker Gastehuis 'n resensie te gee. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons werk hard om al ons gaste te akkommodeer soos hul behoeftes is. Dis altyd 'n pluspunt as dit sulke gemaklike en vriendelike gaste soos julle is. Ons is eintlik geseend met regtig net liewe liewe gaste by De Akker.
Hoop julle kom kuier sommer nog heelwat hier in Oudtshoorn, jy weet mos nou waar die lekkerste slaap plekkie in die Hoorn is.
Vriendelike groete,
Linda
Rudolf R - Okt 2018
Gemiddeld
Baie gemaklike, groot kamers en vriendelike diens.
De Akker Guest House se terugvoer
Goeie middag Mr Rudolf,
Baie baie dankie vir hierdie mooi review. Ons streef om net die beste diens moontlik vir ons gaste te lewer. Behulpsaam te wees soos ons kan en inligting te verskaf waar nodig is oor ons mooi dorpie. Hoop om u en familie in die vroee toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Linda
Monty S - Feb 2018
Gemiddeld
Uitstekende diens en kliëntediens!
Benita D - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtige slaapkamer, baie vriendelike diens!
Lees meer- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 82, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom