Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Baken Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir De Baken Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Suné R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné R
Saam met vriende

Fantasties!

Ongelooflike mooi en netjiese plek. Ons eenheid was smaakvol skoon netjies en net 'n absolute plesier gewees om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Baken Self-catering se terugvoer

Hi Sune!
Ons is baie baie bly julle het dit geniet hier by de Baken, kom keuier gerus weer vir ons!
Groete
De Baken span

De Baken Self-catering
Adriaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interieur so uit 'n boek.

Aandag is aan detail gegee om te sorg vir 'n uitsonderlike mooi eenheid om in te bly. Al die nodige elektriese benodigdhede is daar en die braaihoekie is lekker beskerm teen die wind. Die koekie wat hulle gee vir koffietyd is absoluut heerlik. Sou daarvan wou koop. Ons is vriendelik ontvang en sal beslis De Baken aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Baken Self-catering se terugvoer

Hello Adriaan!
Baie dankie vir jou resensie, ons wardeer dit regtig.
Ons is ook bly dat julle lekker by ons gebly het, kom kuier gerus weer vir ons!

Groete
De Baken span

De Baken Self-catering
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JJ Cleverly-straat 8, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb905e7203ddc122afe5a0b13f6d6d7adde284e0bf3e2715dae13b06bd6bf32002610095364e2d07a8d960d86fb02e32b9ce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8 JJ Cleverly Street Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.961851 14.487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem