LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Bakke Terrace 27 | LekkeSlaap
+12

De Bakke Terrace 27

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Bakke Terrace 27 is in die gewilde vakansiebestemming Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir ’n gesins-wegbreek. Dié eenheid is ideaal vir ’n groot gesin of groep vriende en spog met pragtige see-uitsigte. Dis lekker naby geriewe en die strand.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die ander 2 kamers deel die badkamer wat ’n bad, stort en toilet het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n yskas, stoof, oond en tee-en koffiemaakgeriewe. Daar is gemaklike meubels en ’n groot, platskerm-TV in die oopplan-sitarea.

Die leefarea lei na ’n balkon waar gaste wonderlike see-uitsigte kan geniet. Daar is ’n motorhuis in die kompleks vir jou voertuig, wasgoedgeriewe asook 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by De Bakke Terrace 27 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir De Bakke Terrace 27
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Georgestraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bakke Terrace 27 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhTV2C5rPfDINvS3R07UEy7gYLXmHIQ42r4iEwOerVBNpcOE4bp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 George Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.173826519226 22.128578424454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!