Santosbaai Akkommodasie by De Bakke Terrace Sea View Apartment | LekkeSlaap
+12

De Bakke Terrace Sea View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke Terrace 35, De Bakke, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

De Bakke Terrace Sea View Apartment is in Mosselbaai, 'n gunsteling-vakansiebestemming, geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is geskik vir 'n groot gesin of groep vriende en spog met pragtige see-uitsigte. Die eenheid is naby alle geriewe en die strand.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer word deur 2 kamers gedeel en het 'n bad, stort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir selfsorg, insluitend 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-sitkamer het gemaklike meubels en 'n platskerm-TV.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon ,met 'n gasbraai vanwaar gaste die see-uitsig kan geniet. Die kompleks het 'n enkelmotorhuis, wasgoedgeriewe, gemeenskaplike braaigeriewe en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by De Bakke Terrace Sea View Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Bakke Terrace 35, De Bakke, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke Terrace 35, De Bakke, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASgJDF63ONR79X1sRYe2MbGL9OZY2t49Vux6Qmwv6bPLlqwcqxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (vir 6 persone) 35 De Bakke Terrace De Bakke 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.173833 22.128662
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za