LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Bakke Terrace | LekkeSlaap
+16

De Bakke Terrace

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir De Bakke Terrace
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Genevieve S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve S
Gesin met klein kinders

A home away from home!

Wow, what a lovely apartment in Mossel Bay. A home away from home, with a gorgeous views from the balcony. We will definitely be back.

Chané S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané S
Gesin met tieners

Ons wou langer bly!

Ons sal beslis weer hier wil tuisgaan. Die woonstel is in 'n veilige kompleks, loopafstand van al die gebeure. Ons het heerlik gekuier in die netjiese, ruim plekkie met sy see-uitsig en vriendelike mede-inwoners. Dankie vir julle hulp in ons uitsonderlike geval, mens kry dit min!

Elsabe V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Gesin met tieners

Lekkerste vakansie in 'n lang tyd!

Vandat ons daar aangekom het kan ons net positiewe goed sê, die ligging, die kompleks en wasgoedgeriewe is maar die belangrikste van aspekte van 'n woonstel. Alles was skoon, gerieflik en gesellig. Ons as gesin kon lekker kuier en die balkon het heeldag koelte. So die kuiers en braaie was amazing. Sal vir seker teruggaan en kan dit vir almal met 'n glimlag aanbeveel.

Chris P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Baie lekker en goed geleë.

Al tekort was handdoeke, was nie vooraf gewaarsku om eie saam te bring nie.

De Bakke Terrace's terugvoer

Hi Chris
Ek is baie bly julle het dit geniet. Jammer dat ek jou nie vooraf gewaarsku het nie. Ons akkommodasie voorsien nie handdoeke nie.
Groete
Anthea

De Bakke Terrace
Lucille A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille A
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dankie vir die verblyf. My gesin het die tydjie weg besonder geniet asook die ontspanne atmosfeer. Die huis het genoeg ruimte en is volledig toegerus vir 'n gesin van 6. Ons sal definitief terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Thanks for the accommodation. My family thoroughly enjoyed the time away and the relaxing accommodation atmosphere. The house has ample space and is fully equipped for a family of six. We'll definitely return to this accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Pad, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmN2NiOGFmLTY2MDEtNDdhMS1hY2E2LTAyYTM5ZWU3NDA0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1872263 22.1012912
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!