Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Berg Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir De Berg Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Katryn D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn D
Besigheidsreis

Wonderlike gastehuis, absoluut die moeite werd! Sal beslis weer daar gaan bly!

ʼn Wonderlike oornagplek! Baie netjies, veilig, goed toegerus. Van die bed tot die ontbyt het ons goed uitgerus laat voel en reg vir volgende dag. Baie dankie Annelien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton P
Enkelreisiger

Gerieflik.

Netjies en skoon. Net jammer die aircon wou nie meer werk na loadshedding nie en dit was warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As advertised, good.

As expected. No problems other than load shedding 5-7.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Berg Guesthouse se terugvoer

Michael
Thank you for staying at De Berg Guesthouse. I really appreciate your support and hope to see you in future again. Kind regards Annelie

De Berg Guesthouse
Segametsi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segametsi M
Gesin met tieners

Great.

Very kind host. She kept checking on me while I was on the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Berg Guesthouse se terugvoer

Dear Segametsi

Thank you for the review. It was a real pleasure having you here. May the last stretch of the year be a pleasant and safe time for you and your family. Regards Annelie

De Berg Guesthouse
Kara D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Lieflike, skoon verblyf met 'n vriendelike gasvrou. Ek kan De Berg beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Berg Guesthouse se terugvoer

Kara
Baie dankie vir die positiewe boodskap. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Annelie

De Berg Guesthouse
Denzil S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou is baie vriendelik, gaaf en baie behulpsaam. Het ons verblyf daar by hulle baie geniet.

Ons het geen probleme of enige klagtes gehad nie. Het ons ook goeie inligting gegee oor die area rondom Matatiele. As ons ooit weer in daardie omgewing kom, sal De Berg Gastehuis ons eerste keuse wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Berg Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer oor julle verblyf. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete Annelie

De Berg Guesthouse
Amy M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely spot for a stop-over!

There was a gas stove, and the host kindly lent us cooking utensils so we could make our own food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Gesin met tieners

Skoon, netjies, gesellig, doelgerig.

Eenhede is baie goed ingerig met yskas, ketel en mikrogolf asook koppies en borde indien nodig. Heerlike groot beddens met kraakvars linne. Praktiese opset met tafel en pakplek vir reistasse. Badkamer ook prakties met neersitplek vir toiletware. Stort werk heerlik. Lekker koffie vir bederf. Alhoewel ons gasvrou nie daar kon wees nie het sy voldoende reëlings getref vir iemand om ons by te staan. Ons het gereis met ons klein hondjies en het dit waardeer dat hulle ook kon oorbly. Veilige parkering vir ons voertuig en naby aan kitskosplek. Ons sal weer hier tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Gesin met tieners

Netjies, skoon en veilig.

Oornag stop. Kombuisgeriewe goed toegerus. Ons kon gerieflik, privaat braai en kuier as gesin. Gasvrou, Helga, is 'n yster en ons seuns se hero met haar gasvryheid kon hulle die sokker wêreldbeker finaal kyk gedurende beurtkrag. 'n Boer maak 'n plan en sy vrou maak twee. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met vriende

Oornag vir Matat2Pond motorfiets resies.

Sentraal geleë in dorp en baie veilig. Kamer was perfek vir oornag en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truise P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truise P
Saam met vriende

Netjies en vriendelike diens. Rustig geslaap en die volgende oggend se ontbyt was heerlik. Sal De Berg vir enige iemand aanbeveel.

Netjies en vriendelike diens. Veilig en rustig geslaap. En die volgende oggend met 'n heerlike ontbyt begin. Sal De Berg Guesthouse beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Berg Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Ek hoop die res van julle toer was lekker en dat julle nou weer nuwe goeie herinneringe het.

De Berg Guesthouse
Patricia P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Patricia P

Baie geld vir min geriewe.

Die kamer was netjies en skoon. Maar ons het die familiekamer bespreek. Daar was net een lig langs die enkelbed. Die badkamer deur se handvatsel was gebreek, en het van sy trail afgehang. Daar was nêrens in die badkamer of die slaapkamer vir jou bagasie nie. Dit was baie geld vir min geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke' 5-star guesthouse

Perfect hosts. The room was clean and very comfortable. The DStv worked well and the TV gave us good reception. The breakfast was well worth the extra cost, much more than expected. We will definitely stay here again should we sojourn through Matatiele in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie S
Besigheidsreis

Great place to sleep over.

Beautiful place to stay. Nice views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie G
Saam met vriende

Oase!

Die huis het als gehad wat ons nodig het. Gasvrou Annelie was baie akkommoderend en ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V
Gesin met klein kinders

Very hospitable host, comfortable accommodation.

Annelie gave us a great dinner, fine breakfast in comfortable (and warm) accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

De Berg Guesthouse het uit hul pad gegaan om ons ekstra kind te akkomodeer. Dit was vir seker die skoonste verblyf waarin ons nog tuisgegaan het. Alles wat jy nodig het en meer. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon S
Gesin met klein kinders

Spacious and comfortable, pleasure to stay there.

The hosts were very accommodating. Especially as we arrived in the evening and ensured that our family was well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Berg Guesthouse se terugvoer

Brendon. Thank you for staying at De Berg. I am glad you've enjoyed your stay.
Annelie

De Berg Guesthouse
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette W
Gesin met tieners

Goeie, netjiese oornagverblyf, vriendelike gasvrye eienaars.

Ideale verblyf vir reisigers wat oornagplekkie benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en lekker!

Vriendelik ontvang, netjies, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 7, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2JhY2QzLTFkY2MtNGI1OC04NDJkLWRhZjhlOGMxMGM2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
21 5 1 5 7 School Street Matatiele 4730 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.347681104721 28.818107998673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem