De Berg Hutte
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembiesie-weg 1022, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
De Berg Hutte is in die woonbuurt Montana Park, Pretoria geleë en is ideaal vir 'n gesin, 'n sakereisiger of net as 'n gerieflike oornagplek.
Dié woonstel is op die eienaar se eiendom geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 tot 3 kinders op 'n koningingrootte-bed, 'n kinderbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisarea het 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en 'n privaat braai- en stoeparea. Maaltye en braaipakkies is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die woonstel is naby plaaslike winkelsentrums, restaurante, vulstasies, hospitale, lughawens, natuurreservate en mere. Dit is slegs 15 minute se ry vanaf die naaste Gautreinstasie.
Slaapplek
’n Bespreking by De Berg Hutte sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Vlaams
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Besembiesie-weg 1022, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink De Berg Hutte het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montana Park Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembiesie-weg 1022, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom