Kaap Karoo Akkommodasie by De Brak Guest Farm | LekkeSlaap
+18

De Brak Guest Farm

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R356, 20 km vanaf Fraserburg en sowat 90 km vanaf Sutherland, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

De Brak Guest Farm bied 'n lieflike Karoo-wegbreek met lieflike ouwêreldse sjarme en Georgiaanse-styl plaashuis Die huis word slegs van sonkrag voorsien. Daar is slaapplek vir 10 volwassenes en kleiner kinders en baba's kan op matrasse of in een van die twee bababeddens slaap.

Dié eenheid beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die plaaskombuis is ten volle toegerus met 'n Aga-stoof, yskaste, vrieskas, eetgerei, breekware en kookgerei. Daar is ook 'n kroeg, pool-tafel, veerpyltjiebord en 'n braai in die vermaakkamer. Daar is ook 'n buitebraai onder die ou eikebome.

Ons bied ook lieflike skilderagtige roetes deur die veld vir voetslaan, fietsry of motors, waar gaste die skoon Karoo-lug kan inasem. Daar is 'n paar opwindende plekke wat met 'n 4x4 besigtig kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir De Brak Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R356, 20 km vanaf Fraserburg en sowat 90 km vanaf Sutherland, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Brak Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Noord-Kaap
Vanaf R3 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R356, 20 km vanaf Fraserburg en sowat 90 km vanaf Sutherland, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NjA2OThiLTliN2MtNDYzZC1iZWYxLTExZWE2ZWUyYTlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 10 persone) 1 5 1 5 R356 20km from Fraserburg and about 90km from Sutherland 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-21:00 09:00 -32.244636017258 21.286823575894
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za