LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Dam | LekkeSlaap
+56

De Dam

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynandsrivier Plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Dam is 'n ruim selfsorg-plaashuis met slaapplek vir 6 gaste net 14 km vanaf Oudtshoorn op die R62.

Die plaashuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort en hoekbad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die sitkamer het 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eetkamerstel en ingeboude braaigeriewe. Die stoep het 'n tuin-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by De Dam sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir De Dam
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Wynandsrivier Plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Dam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynandsrivier Plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOkdmvFU5UpKcUSzs4957DziAoDPjgxCfKd1QRjITuWbA504y8K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Farm Wynands Rivier Off the R62 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.614905204187 22.049863851116
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!