LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Deus | LekkeSlaap
+21

De Deus

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falconstraat 29, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Deus bied selfsorgverblyf in Port Alfred naby die Sibuya Wildreservaat, Fish River Sun Country Club, Kowie-rivier, Kasouga-strand en Kelly's Beach.

Die verblyf bestaan uit 3 selfsorgeenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eerste eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en n stort en 'n volledig toegeruste kombuisarea. Die tweede en derde eenhede het elkeen 2 slaapkamers met 'n koningin groote bed en 2 enkelbeddens, asook 1 badkamer met 'n bad en stort, en 'n volledig toegeruste kombuis. Ekstra geriewe sluit TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in al die kamers in.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir De Deus
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Falconstraat 29, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Deus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falconstraat 29, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YjRhNDYzLTQyZGItNGE3Yi1iNmU1LWU2OWU5MTg4NTNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 29 Falcon Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.603305 26.880528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!