De Gastehuysje

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Gastehuysje is in Marloth Park in Mpumalanga, naby Komatipoort en Malelane op die N4-hoofweg, geleë.

De Gastehuysje is 'n dupleks met sy eie privaat tuintjie, ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Ons het 'n ekstra en suite-kamer met 2 enkelbeddens wat rolstoelvriendelik is. Die hele eenheid is beskikbaar vir 'n gesin van 4. Die kombuis en leefarea op die grondvloer spog met 'n rustieke styl. Die luukse slaapkamer met en suite-badkamer is op die boonste vloer geleë. Die kothuis is ingerig om al jou behoeftes te bevredig: die kombuis het al die noodsaaklike geriewe, soos 'n mikrogolfoond. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tuin wat die kamers omring is nét die plek vir mediteer of boeklees. Braaigeriewe is by die kothuis (slegs houtskool) en in die tuin beskikbaar.

Die plaasstyl-dam dien as 'n swembad. Baie diere loop soms op die perseel rond.

'n Gesin Lesser-nagapies daag elke aand vir aandete op, net voor hulle vir 'n jagtog vertrek. Met die misterie van miljoene sterre, sowel as die naggeluide van die Kruger Wildtuin, sal 'n TV glad nie gemis word nie. 'n Platskerm-TV en 'n DStv-dekodeerder is teen R35 per dag beskikbaar. Twee dae minimum. Die Kruger Wildtuin is net oorkant die Krokodilrivier. Die Groot Vyf kan van Marloth Park gesien word terwyl die son opkom of sak.

Hoewel ons selfsorg geriewe aanbied, kan spyseniering op versoek vooraf beskikbaar gestel word.

Marloth Park het die volgende geriewe: supermarkte, 'n vulstasie, slaghuise en restaurante.

Die Kruger Wildtuin is 25 km van hier af. Mosambiek en Swaziland is naby, so ook die Laeveld-area met Sabie, Graskop, Pelgrimsrus en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by De Gastehuysje sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Gastehuysje gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 420 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za