Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Graaff Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Graaff Manor is in die historiese dorp Graaf-Reinet en bied ontspanne verblyf in 'n geskiedkundige dog moderne gastehuis net 600 m van die middedorp af. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis bied 'n keuse van kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 5 gaste het. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens. Sommige van die kamers het en suite-badkamers met storte, maar die gaste in Kamer 8 en 9 deel badkamergeriewe. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige van die kamers lei na 'n stoep.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Graaff-Reinet bied verskeie doendinge soos staproetes en 4x4-roetes in die Camdeboo Nasionale Park, hengel, kanovaart en bootry op die Nqweba-dam en besoekers kan die uitsig oor die Vallei van Verlatenheid gadeslaan. Doendinge in die dorp sluit verskeie nasionale monumente en museums soos die Hester Rupert Kunsmuseum, Graaff Reinet Museum, Militêre Geskiedenismuseum en die Grootvisrivier Museum in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 71 resensies vir De Graaff Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 4

Ligging

  • Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Graaff Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.25268312176 24.531770486276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem