De Graan Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Graan Self-catering Accommodation is in Morreesburg, ’n rustige plaasdorpie in die Swartland-area. Die verblyf is ideaal vir ’n gesin, klein groepe, film- of sportspanne.

Dié selfsorg-verblyf het slaapplek vir 13 gaste in 5 ruim slaapkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers en 3 kamers wat ’n badkamer deel. Die en suite-slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 3 het elk 3 enkelbeddens.

Die gaste gebruik ’n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware en die sitarea het ’n TV met DStv. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.

Doendinge in die area sluit voetslaan, wynproe, gholf, visvang en fietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Graan Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za