Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Herberg Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir De Herberg Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie kort, maar baie lekker. Baie akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie, Pieter. Hopelik sien ons jou weer vir baie langer sodat jy lekker saam met ons kan kuier en ons dit nog aangenamer vir jou kan maak. Dit was lekker om jou hier te hê.

De Herberg Lodge
Mariaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ons was baie beïndruk met die eenheid. Dit is baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag. Het alles wat jy nodig het. Lugversorging was hemels, dit was baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Goeie middag Mariaan

Groot waardering vir jou vriendelike terugvoering en ondersteuning. Wens julle 'n voorspoedige nuwe jaar toe en veilige reis huis toe.

Vriendelike groete

De Herberg Lodge
Rizelda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rizelda W

Mooi en skoon.

Was gerieflik ja, net jammer oor die dorp wat so agteruit gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Goeie middag Rizelda

Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Indien jy dalk enige voorstelle het waarop ons kan verbeter, sal dit waardeer word. Wat die dorp betref, is dit maar 'n stryd met die wat in beheer is. Ons het plaaslike organisasies wat aandag gee aan die probleme, soos maar oral landwyd. Wat veiligheid betref, het ons nog nie insidente gehad nie.

Vriendelike groete

De Herberg Lodge
Lydia H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia H

De Herberg Lodge. 'n Oase in die Karoo.

Wat 'n heerlike kuiertjie. De Herberg Lodge is soos 'n oase in die Karoo. Sal vir seker nêrens anders bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Sjoe Lydia, wat 'n wonderlike kersgeskenk gee jy nie nou vir ons almal by De Herberg Lodge nie. Duisende, duisende dankies, jy maak harte warm. Kom kuier asb. weer eendag by ons.

De Herberg Lodge
Heynn L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heynn L
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker. Waarde vir geld. Skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Ons waardeer u mooi woorde en is dankbaar dat u u verblyf geniet het.

De Herberg Lodge
Pete-dawid W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pete-dawid W
Besigheidsreis

Perfek vir besigheidsverblyf en vakansie-overnag akkommodasie.

Baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en alles was van topgehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie - ons is bly u het u verblyf geniet en sal u baie graag weer in die toekoms tot diens wil wees.

De Herberg Lodge
Johan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike swak kommunikasie met gaste.

Nadat ek gekla het oor swak diens, skryf die eienaar vir my 'n epos terwyl ek op die perseel is - in plaas van om met my te praat. Ek moes haar uitnooi vir 'n gesprek - wat toe plaasgevind het. Eienaar praat baie sonder om die werklike klagtes aan te spreek. Net verskonings. Geen verduideliking van swak kommunikasie met gaste nie. Die voorstelling en die werklikheid is nie dieselfde nie. Party kamers/eenhede is op ander persele in die dorp en nie op die gastehuis se erf nie. Die foto's weerspieël dit ook nie. Die foto's wys ook heerlike seekos op die spyskaart, maar wanneer spyskaart voorgelê word, is daar nie so iets nie. Misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Beste mnr. Du Rand, ek is werklik jammer om te hoor dat u steeds ongelukkig was met u verblyf. Ek erken ek het 'n e-pos gestuur, maar het dit opgevolg met 'n persoonlike besoek aan u en u vrou in u eenheid waar ek na my mening baie lekker vir meer as 'n uur saam met julle gekuier het. Op daardie stadium het ek nie 'n vermoede gehad dat u steeds ontevrede is nie en vra groot om verskoning. Wat ek wel onthou is dat u ook genoem het u bly gereeld by 'n ander gastehuis in De Aar en dat dit die plek van u keuse is. Ek vra ook om verskoning dat ek nie gedink het die feit dat die eenheid reg oorkant die straat van die hoofperseel geleë is, u steeds ongelukkig stem nie, aangesien u nie weer nodig gehad het om na die hoofperseel te kom nie en u etes in u eenheid bedien is. U het waarskynlik net vergeet om te noem dat ons in ruil vir u en u vrou elkeen 'n ete met voor- en hoofgeregte gratis gegee het om op te maak vir die onvoorsiene, massiewe krisis wat ons die aand ervaar het. Ons is opreg jammer ons kon nie vir u die diens en geriewe gee waarop u gehoop het nie. Ons is onbewus van foto's met seekos op ons spyskaart aangesien ons geen foto's gebruik nie.

De Herberg Lodge
Sonja J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight in De Aar with family.

The hospitality and WhatsApp information about the Lodge and their menu was appreciated. Also, they accommodated me with a late meal ordering. The meals were definitely very nice with the Karoo lamb chops. The unit was everything you need away from home. Clean and crisp sheets and TV with all the channels you need, was definitely appreciated. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

We are very pleased to see all was well. Many thanks, this is appreciated

De Herberg Lodge
Val W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val W
Saam met vriende

Very pleasant.

Pleasant stay with good food in the restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

We are delighted to see that we have met your expectations and are very grateful. We hope to see you again in the future.

De Herberg Lodge
Andre Johann O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Gasvrye en professioenele ontvangs. Fantastiese verblyf en kos by hulle restaurant. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Ons het ongelooflike waardering vir jou mooi woorde. Dit is 'n riem onder die hart en baie bemoedigend. Ons sien uit om u weer eendag as gaste te ontvang. Nogmaals dankie.

De Herberg Lodge
Rhode G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhode G
Gesin met tieners

Was baie lekker!

Die eenheid was lekker groot. Die ontvangs was vriendelik, die aandete was baie lekker en die ontbyt was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi komplimente. Ons waardeer dit. Jammer ons kon jou nie 5-sterdiens gee nie, maar sal volgende keer harder probeer. Seënwense vir julle as gesin.

De Herberg Lodge
Rudi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Gesin met tieners

Baie goeie diens ongeag ná ure.

Goeie diens en en foto's nie misleidend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir elke ster aan ons toegeken. Ons is dankbaar dat jy ons diens goed gevind het en sal jou graag weer eendag wil sien.

De Herberg Lodge
Anja C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C
Gesin met klein kinders

Twee nagte oorgeslaap.

Heerlike ontbyt geëet voor vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is jammer ons kon jou nie 4-ster diens gee nie, en sal beslis daarop probeer verbeter.

De Herberg Lodge
Beverley K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K
Gesin met tieners

Extremely helpful hostess and pleasant staff and extremely comfortable. Pet friendly and LGBTQ friendly.

Poor road infrastructure and multiple pot holes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Wow. Your kindness is highly appreciated. Thank you so much. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and hope to see you soon again.

De Herberg Lodge
Daphne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne M
Besigheidsreis

Fantasties.

Van aankoms tot vertrek is ons op die hande gedra. Puik kliëntediens en heerlike maaltye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Eben, jy maak ons dag. Duisende dankies vir die bemoedigende woorde. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien.

De Herberg Lodge
Elmarie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Gesin met tieners

Vriendelike diens en baie veilig.

Die ontbyt is 'n moet. Beslis die moeite werd gewees om daar te bly, sal verseker weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Elmarie ons is diep dankbaar dat jy ons plek aangenaam gevind het. Baie dankie vir jou gradering ons waardeer dit opreg

De Herberg Lodge
Linda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was such a pleasure to stay there!

A superb place to be recommended to everyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Ons is verskriklik bly ons kon aan jou standaarde voldoen en dat jy jou verblyf geniet het. Mag ons jou weer sien in die toekoms en dankie vir die ondersteuning

De Herberg Lodge
Marius B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en oulike plek.

Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Baie lekker daar oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou moeite, Marius. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ons hoop om julle weer te sien.

De Herberg Lodge
Natie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Alles in orde. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi gebaar. Ons is baie bly u het u verblyf geniet en waardeer u ondersteuning.

De Herberg Lodge
Hope M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hope M
Gesin met klein kinders

Perfect stay.

Loved the accommodation and the reception was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde - ons waardeer dit opreg.

De Herberg Lodge
Marlies S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies S
Gesin met tieners

Wat 'n wonderlike oornagplek!

Die Herberg Lodge was wonderlik! Ons eie huisie waar ons veilig gevoel het en ook privaatheid kon geniet! Eienaar en personeel is uitstekend! Ons het 'n heerlike ontbyt geniet!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie. Jou mooi woorde maak ons almal se harte warm. Ons waardeer dit verskriklik baie.

De Herberg Lodge
Nurenitia Julia F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nurenitia Julia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome food. Very quiet and relaxed.

Very comfortable room. Decent DStv package.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Thank you very much. We would love to host you again some day.

De Herberg Lodge
Elinza P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elinza P
Saam met vriende

Okay.

It was okay. Fine for a stay over on a road trip as there is nothing to do in De Aar. Door to room couldn't lock and the shower cabin in the other room was broken. Also please note if you don't pre-order food, you won't eat. Restaurant is town pretty dismal. Breakfast was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

We are very sorry our town is not tourist friendly with very little to see and do. Did we know beforehand, we would surely have informed you accordingly. We are also sad to hear about the broken holder in the shower as neither one of our guests nor our staff told us about it. We will replace it immediately. Due to Covid-19 and for the safety sake of our guests, we no longer use printed menus. We therefor Whatsapp our menus to our guests to order from. If no orders are received we presume they are not interested in dining with us. Had we known you were still interesting in having your meals with us, we would certainly have served you. We are honestly sorry for any inconvenience caused.

De Herberg Lodge
Chris T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Gesin met klein kinders

Gasvry, regtig ’n baie lekker aand na ’n lang pad.

Na ’n lang pad is ons baie vriendelik ontvang, die kamer was skoon en die aandete was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Hoop om weer eendag die voorreg te hê om aandete aan julle te bedien.

De Herberg Lodge
Michele V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel!

Baie lekker gebly en die aandete en ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet en baie dankbaar vir jou mooi woorde.

De Herberg Lodge
Joret O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joret O
Enkelreisiger

Wonderful, safe and central guesthouse to stay over in De Aar!

This is a wonderful, clean, safe and central guest house - I will absolutely stay over again when passing through De Aar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde - jy moedig ons aan om nog beter te doen.

De Herberg Lodge
Danie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Ontbyt goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie Danie, ons waardeer dit en is dankbaar jy het jou verblyf geniet.
Ons hoop om jou weer te sien.

De Herberg Lodge
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Goeie diens en waarde vir geld.

Goeie diens en waarde vir geld. Baie mooi plek en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Dankie vir jou moeite Johan - ons is bly jy het jou verblyf geniet en sal graag wou hoor hoekom jy nie baie veilig gevoel het nie. Ons ontsmet elke dag elke kamer ten volle, ons ontsmet ons eetsaal en eetgerei, ons het veiligheidskameras, ons omheinings is beveilig, ons kamers het sekuriteitshekke en as daar nog iets is wat kort sal ons bitter graag aandag daaraan wil gee. Ons waardeer jou insette opreg

De Herberg Lodge
Wilfred T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred T
Gesin met tieners

Uitstekende akkommodasie

Behulpsame en vriendelike eienaar en personeel. Uitstekende geriewe en toerusting. Pragtige tuin. Smaakvolle kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Wilfred. Jy moedig ons aan om nog harder te probeer. Hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Mooi dag en bly veilig.

De Herberg Lodge
Karen M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en netjies.

Ons het in die familie eenheid oornag. Dis pragtig, skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Duisende dankies, Karen. Ons is dankbaar julle het die verblyf geniet.

De Herberg Lodge
Irene R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene R
Gesin met klein kinders

Die verblyf was puik!

Ons het heerlik gebly in hul selfsorgeenheid. Netjies en huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Duisende dankies. Ons is opreg bly julle het jul verblyf geniet en dat alles na jul sin was.

Mooi dag.

De Herberg Lodge
Tinia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinia D
Saam met vriende

Pragtig, netjies, baie rustig.

Dis 'n pragtige plek en baie "serene". Ons was vriendelik ontvang, al was ons effens laat. Personeel was stunning en ontbyt baie lekker in 'n elegante "setting".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie Tinia, ons waardeer dit opreg.

De Herberg Lodge
Jd S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename, vreedsame oorslaap in 'n netjiese plek.

De Herberg Lodge is sowaar 'n plek wat ons enige tyd sal aanbeveel. Netjies met alles wat jou verblyf spesiaal en gemaklik maak. Ons ontbyt was lekker, atmosfeer huislik en rustig en ons troeteldier was ook welkom. Baie dankie vir daardie vergunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie Nestie. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle volgende jaar weer by die fees te sien. Seënwense vir julle.

De Herberg Lodge
Hannes En Estelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes En Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam en rustig. Gasvrou aangenaam en vriendelik.

Ons het tuisgegaan in 'n nuut aangeboude woonstel wat baie netjies en skoon was. Die diens was uitstekend en gerieflik. Goed toegerus en beskik oor genoeg spasie. Daar kort vashouplek in die stort en miskien 'n stoeltjie vir ouer mense. Ons het die verblyf baie geniet. Die ontbyt wat ons daar geniet het was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie Estelle,
Ons waardeer dit en neem kennis van die gebrek aan 'n stoel/vashouplek, sal aandag gee daaraan.

De Herberg Lodge
Joyce W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce W
Gesin met tieners

Ons verblyf was aangenaam, baie professionele diens en vriendelike mense.

Ons sal enige tyd weer by De Herberg Lodge inboek, want die akkommodasie is by verre die moeite en geld werd! Baie dankie Johann.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Wow - many thanks Joyce.
This is very much appreciated. I am proud to tell my staff their hard work and their attempts to satisfy our communal customers did not go unseen.
What a great Festive gift.

We bless you and would love to see you again.

De Herberg Lodge
Louisa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and affordable accommodation. Exceeded expections!

One of the most affordable accomodation, clean and good environment to relax. Loved the aircon facilities and fridge. The kitchen was closed for certain days and was not informed in advance. Thank you for your accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Thanks a million, Louisa. I am very sorry about the kitchen being closed.

De Herberg Lodge
Maggie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies skoon en vriendelike diens.

Dis 'n tuiste weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Duisende dankie vir die goeie terugvoer Maggie.
Hoop om julle weer eendag te sien.

De Herberg Lodge
Elmarie V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Vir twee nagte oorgeslaap in De Aar.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie Elmarie.
Ons waardeer jou goeie gradering.
Hoop om julle weer eendag te sien

De Herberg Lodge
Dalene E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dalene E
Gesin met tieners

Baie outyds! Dit lyk glad nie soos internetfoto's nie.

Ek sal dit nie aanbeveel nie. Die houtvloere kraak vreeslik. Die dun houtafskorting tussen die bure is glad nie klankdig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Beste Dalene,

Ons is werklik jammer om te hoor julle was teleurgesteld in die verblyf. Dit is jammer dat u dit nie met ons bespreek het terwyl u hier was nie, ons sou u graag tegemoet wou kom.

Ons is ook onseker van watter webblad u praat. Ons het weer dubbeld seker gemaak en gesien ons foto's is werklik soos ons kamers lyk. Ons is ook baie jammer dat u voel u het nie goeie diens gekry nie, aangesien ons diens juis die rede is waarom ons gaste (o.a Adjunk-presidente van SA, Premiers, LUR'e, direkteure van maatskappye, soos die bekende Boet Troskie) vir die laaste 20 jaar keer op keer terugkeer, sommige al vir die volle 20 jaar. Ander tot en met hul aftrede. Die NK-premier is 'n gereelde gas en bly weer binnekort hier terwyl die NK-LUR'e ook die naweek hier tuisgaan.

Oor die feit dat u beweer ons plek was nie skoon nie, is ons werklik stomgeslaan aangesien ons senior personeel het wat elke dag elke kamer deurgaan om te verseker niks is oorgeslaan nie. Wat die sekuriteit betref, kan ons regtig niks meer doen as die veilige omheining en sekuriteitskameras wat ons tans het nie. U moet ook verstaan die misdaadsyfer op die platteland is baie laag en ons het in 20 jaar nog geen voorvalle gehad nie - selfs nie eers met groot vragmotors wat a.g.v hul grotes noodgedwonge in die straat moet parkeer nie.

Ons sou u graag wou gerusstel as u dit met ons bespreek het. Indien ons geweet het u verkies 'n plek nader aan die hoofsentra - waar die geraas natuurlik ook baie meer is - sou ons met liefde vir u 'n alternatiewe plek help soek het. Ons is opreg jammer dat u so 'n onaangename ondervinding gehad het en vra nederig om verskoning. Ons hoop u kan ons vergewe.

U is baie welkom om ons te skakel met voorstelle as u voel ons kan meer doen.

Groete,
De Herberg Lodge - bestuur

De Herberg Lodge
Pieter G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was lekker en kos baie goed.

Goeie oorslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Herberg Lodge se terugvoer

Baie dankie Pieter - ons waardeer jou goeie terugvoering opreg.

De Herberg Lodge
Vanaf
R968
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R968
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R968
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA488e9ef465d17e4eedcdf809b42c0573297997758c8e36a95e2d0801a7e32027c9152a4fb84ef569e912f3a8889080a991f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R968 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 49 Schreiner Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.646438922036 24.005545377731