Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation | LekkeSlaap
+45

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 800 R2 380 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation is ideaal geleë in die historiese middedorp van die universiteitsdorp Stellenbosch. Daar is oorgenoeg binnemuurse en buitemuurse besienswaardighede en doendinge vir oud en jonk. Dit maak dit ideaal vir langtermynverblyf, naweekwegbreke, sakereise en konferensies.

Die gastehuis het 5 luukse en suite-kamers met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, ondervloerse verhitting, koffie-
en teemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV. Die gastehuis se funksielokaal het plek vir 10 tot 25 gaste.

The Rozenhof Guest Accommodation is ons selfsorg-instansie om die draai. Ontvang, parkeerplek en ontbyt is by De Hoek Manor. Ons bied ontbyt wat keurig voorgesit is en gaste kan kies tussen 'n buffet-ontbyt of 'n warm ontbyt.

Al ons kamers is stylvol ingerig en het uitsigte oor die eikebome, berge en die Nederduitse Gereformeerde Moederkerk - Stellenbosch se bekendste landmerk. Kafees, restaurante, filmteaters, ontwerpersboetieks, museums, snuisterywinkels, die Eersterivier, Universiteit Stellenbosch en Boland College is stapafstand van De Hoek Manor af.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (vir 2 persone)
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArI44j2nSvtJnVWTcGWCSEuany7ci1zIhoGykT8gRuwKPgyEitA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 800, nou Vanaf R2 380  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 9 Drostdy Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.937894842868 18.863589763641
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za