LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation | LekkeSlaap
+34

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Werner N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te kort. Dit is n pragtige bly plek. Ilse is absoluut n wonderlike mens en groot aanwins vir De Hoek.

As ek ooit weer in Stellenbosch sal ek weer by die De Hoek wil bly. Dit so mooi daar. Groete

Fanie E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters sentraal. Stapafstand van talle restaurante, kuierplekke en winkels.

Goeie ontbyt. Was verras dat daar wel in daardie gedeelte van Stellenbosch ook gastehuisparkering is. Ek sou wel wou sien dat 'n gastehuis in hierdie prysklas 'n gratis koffiemasjien/diens het wat die heeldag beskikbaar is aan gaste.

Isobel O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel, vriendelik, behulpsaam - lieflike akkommodasie.

Ons het een aand hier oorgebly en het regtig uitstekende diens ervaar. Ons is toegelaat om bietjie vroeër in te kom, want die kamer was reeds reg vir gaste en ons het 'n baie mooi kamer gehad - dit was stil en privaat. Die kamer was netjies en die badkamer is massief groot en alles is baie mooi gemaak om gaste welkom te laat voel. Die lugversorger was heerlik koel op die warm Stellenbosch dag en ons het lekker koel geslaap in die skoon linne en gemaklike bed. Ons het veral gehou van ons privaat balkonnetjie waar ons 'n lekker drankie kon sit en geniet. Die Club Room is ook 'n lekker verrassing, ons het nie daar gekuier nie a.g.v. ons besige program, maar dit was heerlik gesellig, tot met 'n klein kombuisie en heerlike balkon en rusbanke. Die volgende oggend was 'n ander baie vriendelike dame aan diens en het ook vir ons lekker bederf met 'n kontinentale en Engelse ontbyt. Die atmosfeer in De Hoek is baie rustig en privaat, maar die personeel is altyd iewers naby om te help met enige versoeke. Dit was regtig 'n heerlike ondervinding.

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation's terugvoer

Baie dankie. Julle was perfekte gaste.

Hartlike groete van ons almal.
Ilse

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation
Sulize B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulize B
Enkelreisiger

Baie geniet.

Baie goeie en gerieflike verblyf.

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation's terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle te ontvang.

Groete
Ilse

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation
Paul B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Besigheidsreis

Goeie ligging.

Stapafstand van alles in Stellies. Baie nice.

was R2 250
Vanaf R1 913
per nag (vir 2 persone)
was R2 250
Vanaf R1 913
per nag (vir 2 persone)
was R2 250
Vanaf R1 913
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArI44j2nSvtJnVWTcGWCSEuany7ci1zIhoGykT8gRuwKPgyEitA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250, nou Vanaf R1 913  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 9 Drostdy Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.937894842868 18.863589763641
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!