De Hoop

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Hoop bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vierslaapkamerhuis in Tamboerskloof. Die huis is in 'n stil straat met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die middestad geleë.

Die stylvolle huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders of 7 volwassenes en beskik oor 4 slaapkamers. Op die grondvloer is daar 1 en suite-slaapkamer langs die swembad. Die hoofslaapkamer, derde en vierde slaapkamer is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders of 1 volwassene. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n gesinsbadkamer vir die derde en vierde slaapkamers. Die kamers op die boonste verdieping lei na 'n patio wat 'n pragtige uitsig bied. Elke kamer het lugversorging.

Die oopplan-huis is 'n gasheer/-vrou se droom en beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die oopplan-area lei na 'n swembaddek. Die etenstafel bied sitplek aan 8 mense en die huis bied sekere DStv-kanale, WiFi en 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by De Hoop sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Hoop gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R14 285 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za