Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Victorian Farm House and Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Hoop Victorian Farm House and Cottage bied verblyf in gerieflike selfsorg-eenhede in Greyton.

Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 14 gaste aangebied. Die eenhede sluit die De Hoop Victoriaanse Plaashuis en die De Hoop Kothuis is.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het koninggrootte-beddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 4 en suite-badkamers, 'n TV met DStv en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, kaggel, stoep en 'n privaat ingang. 'n Houtvuur-warmbad is buite beskikbaar.

Die dubbelverdiepingkothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, lugversorging en 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus is in. Die kothuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, sitarea, TV, DStv en 'n kaggel. 'n Houtvuur-warmbad is ook beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Let asb. op dat die gebruik van die warmbaddens van waterbeperkings afhang.

Doendinge in die area sluit fietsry, voëlkyk, bergfietsry en visvang in. Gaste kan ook verskeie historiese geboue, soos die St. Andrews-kerk en die Poshuis besoek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir De Hoop Victorian Farm House and Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Jaar gelys 10

Ligging

  • Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoop Victorian Farm House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7p12lWpKkMUv9nXk2jO7MRvGjud0QfAuFfl7HjA8M5MjjUI8O0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 25 Vigne Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0539182 19.6072206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem