De Ja Vu Hermanus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Ja Vu Hermanus is ‘n gesinskothuis met slaapplek vir 4 en net 800 m van die strand af.

Dié stylvolle kothuis het ‘n privaat ingang en beskik oor 2 kamers. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed en die skakelbadkamer het ‘n instapstort en ‘n toilet. Die tweede aparte badkamer het ook ‘n instapstort en ‘n toilet.

Die kombuisie is toegerus met ‘n yskassie, broodrooster, ketel en mikrogolf. Die sitarea het ‘n TV en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na ‘n binnehof.

De Ja Vu Hermanus is net 600 m vanaf ‘n restaurant en ‘n winkelsentrum. Hermanus bied verskeie doendinge, soos kajakvaar, staanroei, swem, visvang, perdry, gholfspeel en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook wynlandgoedere besoek en die Fernkloof Natuurreservaat verken, wat voetslaan en fietsry bied.

Slaapplek

'n Bespreking by De Ja Vu Hermanus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Ja Vu Hermanus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 176 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za