Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kale Kat

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 9, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 980 R2 587 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

De Kale Kat is in die hartjie van Greyton naby die natuurreservaat geleë. Dit is net 400 m vanaf die hoofstraat met 'n verskeidenheid restaurante, kunsgalerye, stap- en fietsryroetes.

De Kale Kat bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 unieke slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is ook vereduvets, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale in elke slaapkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n biblioteek en 'n kaggel. Die huis het ook 'n braai-area en 'n stoep.

Slaapplek

’n Bespreking by De Kale Kat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir De Kale Kat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Buitekantstraat 9, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kale Kat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 980
R3 980 R2 587
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 980
R3 980 R2 587
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 9, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14bd7915fa49e2d0de39c30a8f13ce5ed20f2a81ed096ee8f9fef6018b4f61bddba3dd5a0c9bc0ee913bf385be5dc62bade7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 980 nouVanaf R2 587 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 9 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055701 19.604396