LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kloof Luxury Estate | LekkeSlaap
+54

De Kloof Luxury Estate

Hotel

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir De Kloof Luxury Estate
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lidell B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, eg Kaapse lodge.

Ons is behoorlik bederf by hierdie beautiful lodge! Kamers is baie luuks en personeel baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die spa-behandeling was heerlik!

De Kloof Luxury Estate's terugvoer

Thank you so much we look forward to welcoming you in the future again! We will share your kind words with our entire team!

De Kloof Luxury Estate
Peter Smeets 1 - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter Smeets 1
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf OK.

Mooi gerestaureerd pand. Mooie kamer, net. Prachtig zwembad. Correcte service. Restaurant voldoende maar niet onvergetelijk.

Juan T - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juan T
Gesin met klein kinders

Ontvangs baie onvriendelik.

Sal dit nie aanbeveel nie. Dit lyk glad nie meer soos die foto's nie en daar word ook nie aangedui dat kinders nie welkom is nie. Instandhouding is nie na wense nie. Dis hoofsaaklik ingerig vir buitelanders.

John B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R2 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Weltevrede Straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MDBjMTNiLWM2MDktNDE4Yy04ODc3LTE1ZGVhYWEwMTQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 995  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 8 Weltevrede Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.016882176567 20.44311851263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!