LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kloof Luxury Estate | LekkeSlaap
+54

De Kloof Luxury Estate

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Geen kinders onder 8 jaar nie.
Kinders tussen 8 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- 3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
- Indien gaste voortydig vertrek, is die volle gekwoteerde bedrag vir die oorspronklike verblyftydperk steeds betaalbaar.
- Terugbetalings en afstanddoening van kansellasiefooie is tot die diskresie van die bestuur.

In die geval van kennisgewing van 'n kansellasie:
- Binne 21 dae voor die inklokdatum: 75% van volle gekwoteerde bedrag is betaalbaar.
- Binne 14 dae voor die inklokdatum: volle gekwoteerde bedrag is betaalbaar.
- In die geval van gaste wat versuim om op te daag, is die volle gekwoteerde bedrag steeds betaalbaar.

- Ons aanvaar alle hoofkredietkaarte sonder ekstra kostes.
- Beskikbaarheid van kamers vir gaste wat vroeër wil inklok, kan nie gewaarborg word nie.

Vanaf R2 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Weltevrede Straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MDBjMTNiLWM2MDktNDE4Yy04ODc3LTE1ZGVhYWEwMTQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 995  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 8 Weltevrede Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.016882176567 20.44311851263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!