De Koelte

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Koelte is selfsorg-vakansiehuis in Saldanha. Ons is etlike meters vanaf die gewilde Blue Bay Lodge, die baai en baie naby die dorp en restaurante. De Koelte is in 'n baie veilige omgewing geleë en die hoofingang het 'n elektroniese sekuriteitshek. Die huis is op die roete na Langebaan, Vredenburg en die bekende Jacobsbaai.

Die huis bied 3 ruim slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste en daar is 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Albei badkamers het 'n bad en stort.

Die gesellige kombuis en leefarea is ten volle toegerus met die nodige eetgerei, potte, panne, mikrogolf, yskas-vrieskas en oond. Die leefarea bied 'n binne-braai en lei na 'n stoep met 'n bykomende braai-area buite. Die leefarea het 'n groot platskerm-TV met DStv (gastehuis-pakket). Daar is ook 'n platskerm-TV in die hoofslaapkamer met 'n XtraView-opsie en die huis het onbeperkte WiFi.

De Koelte het 'n dubbelmotorhuis met ekstra parkeerarea vir 'n boot of ekstra motor. Linne en handdoeke word 1 maal per week vervang en wasgoedgeriewe is beskikbaar teen 'n ekstra tarief.

Slaapplek

'n Bespreking by De Koelte sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Koelte gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za