De Kombuys
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Nov 2020 tot 31 Jan 2021.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R238, 25 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en vrede in 'n pragtige omgewing en is ideaal vir dié wat die kultuur van 'n organiese plaas wil ervaar.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede sluit Die Bakhuis, Die OuSkooltjie, Mountain Villas en die Doringbos Boskamp in. Elke eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie met basiese geriewe en 'n sitarea met 'n ingeboude kaggel.
Wynproe, Wagyu-beesvleis en alle plaasprodukte word by die Marbled Wagyu Deli and Restaurant op die perseel bedien, en is ook te koop. Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n plaasdam waarin gaste kan afkoel.
Doendinge in die omgewing sluit wildkyk, wynproe, begeleide staptoeres, fietsry, voëlkyk en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R238, 25 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kombuys het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R238, 25 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom