LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kraal 2614 | LekkeSlaap
+7

De Kraal 2614

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Kraal 2614 is op die R44 tussen Pringlebaai en Kleinmond geleë. Dit is 'n dubbelverdieping wat ingerig is vir 4 gaste.

Die kamers is op die grondvloer en het lieflike see-uitsigte en 2 slaapkamers met koningingrootte- of enkelbeddens. Elke kamer het TV en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan gebruik maak van die pooltafel, met toestemming van die eienaar. Neem asb. kennis dat die eienaars in die boonste verdieping woon.

Die erf is omhein en daar is honde op die perseel.

De Kraal 2614 is minder as 2 km van die strand af en gaste kan kies tussen besienswaardighede en doendinge in Bettysbaai. Daar is verskeie voetslaanpaaie, sandplankry, die John Potter Galery, die Harold Porter Botaniese Tuin en die Disarivierwaterval.

Slaapplek

’n Bespreking by De Kraal 2614 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir De Kraal 2614
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kraal 2614 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTM3YmUyLWU1YmEtNDQzYS05OWJlLTYwZGNkNDM1MmZiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 2614 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.351329 18.915391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!