De Kroon Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Kroon is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-gastehuis wat langs die De Kroonrivier tussen die hoëveld se heuwels geleë is en die ideale wegbreek bied. Hierdie gastehuis is net 'n klipgooi van Millys Restaurant en 'n vulstasie af en is die perfekte oornagplekkie op pad na die Krugerwildtuin en Mosambiek.

Hierdie selfsorg-gastehuis bied slaapplek aan 3 gaste en nog 'n gas kan op versoek geakkommodeer word. Die slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het glasskuifdeure wat na 'n onderdak-patio met buitemeubels lei.

Die stilte en rustigheid van die hoëveld kan op die patio ervaar word met 'n ononderbroke uitsig oor die rivier en omliggende landskap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Kroon Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za