by De Kunst Huisje Gastehuis | LekkeSlaap
+48

De Kunst Huisje Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir De Kunst Huisje Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wiida J - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wiida J
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Marlize L - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gemaklik.

Die gastehuis is baie stylvol en uniek. Baie lekker geslaap en ontbyt was heerlik.

Karien S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Enkelreisiger

Kon nie vir 'n beter B&B gevra het om te kon oorbly nie.

Goeie diens, skoon gastehuis en smaakvolle ontbyt. Vriendelike personeel.

Ané D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste.

Ons verblyf was heerlik!

Steve G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Enjoyed our stay there.

Christelle S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike, netjiese plek!

Ek sal De Kunst Huisje graag aanbeveel. Die kamer is lieflik ingerig, alles blinkskoon en netjies. Die ontbyt is heerlik en smaaklik opgedien.

Johann H - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies ─ goeie waarde vir geld.

Mooi dekor, lekker bed en skoon geriewe (maak net seker jy is 10 uur die oggend uit).

Lizette J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Gesin met tieners

Hartlike ontvangs, vriendelike diens, heerlike ontbyt!

Gasvry en behulpsaam.

Jolandie B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie B
Gesin met tieners

Fantastiese diens.

Kamer was goed toegerus en baie mooi skoon en netjies. Die mooiste dekor en die lekkerste braaiplek. Die diens van die personeel was uit die boonste rakke en baie vriendelik.

Anchen Janse Van Rensburg J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen Janse Van Rensburg J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a delight.

We only stayed a night but I would recommend this gem to anyone. So unique and beautiful.

Daleen F - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies, skoon. Heerlike kos. Vriendelike mense.

Baie mooi huis, smaakvolle dekor, ontbyt uit die boonste rakke, eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bespreek.

Christel R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christel R
Besigheidsreis

Baie oulike, mooi plek. Skoon, netjies en gerieflik.

Mooi plek, detail in die dekor.

Kaylan L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil.

We had a lovely stay! Our room was very beautiful and comfortable. And the staff were very welcoming and kind.

Sia R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sia R
Besigheidsreis

Fantastic stay.

Everything we expected and more. Host went above and beyond to accommodate our needs. Kept in contact with us on the day of check-in. Highly recommend.

Carlien G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G
Saam met vriende

Puik.

Rinie, jou plek is pragtig en uniek. So mooi en skoon. Die ontbyt was heerlik. Waarlik die beste! Lucky is so oulik en gasvry. Dankie vir jou kuiertjie. Ons sal graag weer kom vir die lekker bederf!

Charlene V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou so vinnige wegbreek, en wat 'n lekker plekkie.

Baie dankie vir julle gasvryheid.

Bahlaks N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bahlaks N
Gesin met klein kinders

Pleasant.

We enjoy our stay at De Kunst Huisje Gastehuis. Pleasant hospitality, very friend staff and the owner.

Mariette V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n warm verwelkoming.

Ons het heerlik gebly. Die personeel was vriendelik en het uit hulle pad uitgegaan om ons te akkommodeer met ons versoeke. Die eenheid was baie netjies en skoon. Die dekor was ook baie stylvol.

Sandra E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Enkelreisiger

Oulike plekkie

Smaakvolle verblyf, stil area, vriendelike en behulpsame personeel. Netjies en skoon. Sal definitief weer oorbly in toekoms.

Andre N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Enkelreisiger

Exactly what I needed. Overnight stay with a difference and good value for money. Very safe and the location is great.

I was really surprised and happy when I arrived at The Kunst Huisje. It exceeded my expectations, beautiful place, and great value for money. Lucky was amazing and she was kind enough to make an amazing pot of coffee for me. I stayed in #6. Beautiful room and everything was clean and comfortable. Thank you.

Edith G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith G
Gesin met tieners

It was the perfect one or two night stay-over venue.

The decor was very artfully done, breakfast was good, staff very friendly and accommodating and cleanliness was good. A good stay and we will be interested in returning if we are in the area again. Just one suggestion, bedroom 2 to have thicker curtains. But otherwise, nice and friendly stay with a unique atmosphere.

Nadia T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

My partner and I thoroughly enjoyed our stay here, great hospitality.

Helga R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly, pragtige plek en heerlike ontbyt.

Luckey L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Luckey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very good.

It was very private and relaxing. If you may talk to places of entertainment nearby to have packages because some of us know little about Bela Bela.

Solomon W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon W
Saam met vriende

It was nice

We all like De Kunst Huisje Gastehuis and I'm happy for the hospitality.

Busi K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi K
Saam met vriende

Beautiful.

Staff and owner was amazing.

Rene K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

The owner was very accommodating and friendly.

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Rene.

De Kunst Huisje Gastehuis
Marina A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sufficient for a short or overnight stay.

Plain, simple and clean.

Annelize M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Veilig. Skoon. Uitstekende diens.

Waarde vir geld. Pragtige huis. Skoon en netjies. Sal weer daar oornag.

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Annelize, hoop om jou eendag in persoon te ontmoet, veilig wees.

De Kunst Huisje Gastehuis
Mitzi K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi K
Gesin met klein kinders

Juweel in Bela-Bela

Ons het die beste naweek gehad by die mooie gastehuis! Daar is 'n prag detail te sien om elke hoek en draai. Die diens was vriendelik en fantasties, die ontbyt smul-lekker en die besienswaardighede van die omgewing net om die draai. Ons klein kindertjies het baie lekker gespeel in die groot tuin en Warmbad Oord was 'n klipgooi vanaf ons, dus baie maklik om die kinders heen en ween te kry. Ons sal terug wees!

Henda D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda D
Enkelreisiger

Baie huislik en warm

Ek het die huislikheid baie geniet.

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Henda, jy altyd welkom, sterkte vir jou en kyk mooi na jouself.

De Kunst Huisje Gastehuis
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd790fd98903d61b110f12a0318cf2a435e0f723bd9101faa338e8d2dc172a2fb59ce8b2128a75750a4d4c6efc952f0ad5c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 59 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -24.8814992 28.2850844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem