Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kunst Huisje Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rinie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir De Kunst Huisje Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mara S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Pleasant.

It was a very pleasant stay. Nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie C
Gesin met tieners

Fantasties.

Ontbyt was baie lekker gewees. Baie lekker geslaap op die gerieflike bed. Is mal oor die ou antieke items in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en heerlik.

Wat 'n pragtige juweel van 'n plek. Silwerskoon, kraakvars sagte beddegoed. Ons was daar vir die seun se rugbytoer in die omgewing en na 'n lang dag was daardie stort en bed heerlik. Net jammer ons het die ontbyt gemis omdat ons so vroeg uit was in die oggende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse van oornag blyplek met vriendelike personeel.

Vriendelike en hulpvaardige personeel en eienaar, baie aangenaam. Heerlike ontbyt in 'n rustige atmosfeer. Sou dalk in kamer 6 die badopsie verander na 'n stort en moontlike tafel of blad vir tasse neersit. Verder baie netjies en interessante kuns/dekor. Pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire S
Gesin met klein kinders

Fantastic experience.

What a lovely place to stay. The host is amazing and the place is clean and friendly. Highly recommended. Thank you for the amazing hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, friendly and clean.

Friendly reception, enjoyed the stay and the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reygana S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reygana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Our stay was nice, quiet and only a few minutes away from Warmbaths (Forever resort). Lucky was the lady who assisted us, and she was amazing. She is friendly, extremely helpful and very understanding. The breakfast was lovely. We have booked here a few times. I would recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Thank you so much Reygana, I'll pass the compliment to Lucky.

De Kunst Huisje Gastehuis
Robinn T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robinn T
Enkelreisiger

Snoesig en gemaklik.

Ek het dit vreeslik geniet om hier te bly. Tannie Rinie het my so tuis laat voel! Daar is ook voorsiening gemaak vir noodligte tydens beurtkrag. Ek beveel die gastehuis sterk aan. Ek sal enige tyd weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Net soos met die vorige keer was dit baie lekker, veral die lugversorger met die baie warm weer die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi huisie, was voorwaar wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mokgadi Dinah M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi Dinah M
Saam met vriende

Comfortable.

De Kunst Huisje Gastehuis is the safest and clean accommodation to stay in. I will always book if I go to Bela Bela and can recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leopold D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leopold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie netjies.

Ons was net een aand daar. Bestuur het a.g.v. ons omstandighede ingestem dat ons al 09:00 die oggend die sleutels kon optel en laat die aand eers gastehuis toe kon kom. Dit was regtig goed van hulle om ons so te kon akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Wat 'n wonderlike ervaring om hier oor te bly, sal baie beslis weer van hulle gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozan V
Gesin met klein kinders

Besonders.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Balisa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Balisa M
Saam met vriende

Absolutely cosy place with brilliant hosts!

The owner recommended a beautiful lunch spot for us and we absolutely had no regrets! Thoroughly enjoyed our stay there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gastehuis met lekker ontbyt.

Ons het lekker hier gebly en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonica R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica R
Gesin met klein kinders

Vriendelik gegroet toe ons daar aankom. Alles baie netjies. Ontbyt heerlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Vriendelike diens. Beurtkrag beïnvloed oorbly ten opsigte van die TV, WiFi en ligte.

Tydens beurtkrag slegs LED-lampies. Geen ander fasiliteite dan beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant N
Gesin met tieners

The guest house was very clean, neat and quiet. Good breakfast, loverly gardens.

We would like to request that they look at backup power due to loadshedding being an on going problem. The rooms get very hot when there is no power for aircons or fans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjarmante gastehuis.

Waarsku besoekers wanneer loadshedding is. Elke kamer sou 'n noodlamp moet hê. Ek moes my kontaklense in die pikdonker uithaal. Graag 'n sleutel vir die agterdeur, dan hoef jy nie heeltemal buite om te loop na die voordeur nie. Ek loop moeilik en dan is die ekstra trappe in die donker nogal erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marti H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marti H
Saam met vriende

Overnight.

Unfriendly and unhelpful receptionist. No battery or generator backup. No lighting in the common area during Loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Hi Marti, baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal aandag daaraan gee.

De Kunst Huisje Gastehuis
Renee O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

'n Netjiese plek om jou kop neer te lê.

Dit was skoon en netjies. Die diens was vriendelik en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie mooi gastehuis met baie oudhede.

Die kamer was bietjie beknop, maar dit hang af hoe jy dit benader om na dit te kyk op die webblad. Rinie en haar span is baie gasvry en hulle laat jou op jou gemak voel. Die ontbyt was fantasties heelik veral die broodjie en jy het verskeie opsies om te kies wat jy wil eet tydens ontbyt. Die prys is nie te duur nie net gemaklik vir oornagdoeleindes. Ek sal dit aanbeveel baie dankie vir ons lekker verblyf. Groete Frans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie gerieflik.

Ons is hartlik ontvang en die diens was vriendelik en flink. Die kamer was uiters netjies, skoon en gerieflik. Ontbyt was ingesluit en heerlik gewees. Ons sal graag teruggaan en beveel die plek met vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amogelang M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amogelang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and comfortable.

I have enjoyed my stay and it's my second time staying there. Was there in 2018 so when I visited Limpopo I knew it was the perfect place to stay at. The staff is super friendly and very welcoming, the breakfast is just delicious, the rooms are clean and it's very quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Saam met vriende

Heerlik!

Wat 'n pragtige plek! Ek sal definitief weer daar 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V
Besigheidsreis

Pragtige en netjiese geriewe. Baie cozy.

Pragtige gastehuis! Ons het julle gasvryheid baie waardeer! Ontbyt is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize N
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons was baie vriendelik verwelkom en die kamer en perseel was baie netjies. Ons het 'n baie lekker nagrus gehad. Goeie gehaltebeddegoed en dit was skoon. Die ontbyt was heerlik. Ek het nog nooit so lekker ontbyt gehad by 'n gastehuis nie. Sal beslis weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiida J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wiida J
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gemaklik.

Die gastehuis is baie stylvol en uniek. Baie lekker geslaap en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Enkelreisiger

Kon nie vir 'n beter B&B gevra het om te kon oorbly nie.

Goeie diens, skoon gastehuis en smaakvolle ontbyt. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste.

Ons verblyf was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike, netjiese plek!

Ek sal De Kunst Huisje graag aanbeveel. Die kamer is lieflik ingerig, alles blinkskoon en netjies. Die ontbyt is heerlik en smaaklik opgedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies ─ goeie waarde vir geld.

Mooi dekor, lekker bed en skoon geriewe (maak net seker jy is 10 uur die oggend uit).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandie (johanna Maria) B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie (johanna Maria) B
Gesin met tieners

Fantastiese diens.

Kamer was goed toegerus en baie mooi skoon en netjies. Die mooiste dekor en die lekkerste braaiplek. Die diens van die personeel was uit die boonste rakke en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen Janse Van Rensburg J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen Janse Van Rensburg J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a delight.

We only stayed a night but I would recommend this gem to anyone. So unique and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Gesin met tieners

Hartlike ontvangs, vriendelike diens, heerlike ontbyt!

Gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies, skoon. Heerlike kos. Vriendelike mense.

Baie mooi huis, smaakvolle dekor, ontbyt uit die boonste rakke, eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns R
Besigheidsreis

Baie oulike, mooi plek. Skoon, netjies en gerieflik.

Mooi plek, detail in die dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil.

We had a lovely stay! Our room was very beautiful and comfortable. And the staff were very welcoming and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sia R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sia R
Besigheidsreis

Fantastic stay.

Everything we expected and more. Host went above and beyond to accommodate our needs. Kept in contact with us on the day of check-in. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G
Saam met vriende

Puik.

Rinie, jou plek is pragtig en uniek. So mooi en skoon. Die ontbyt was heerlik. Waarlik die beste! Lucky is so oulik en gasvry. Dankie vir jou kuiertjie. Ons sal graag weer kom vir die lekker bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou so vinnige wegbreek, en wat 'n lekker plekkie.

Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bahlaks N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bahlaks N
Gesin met klein kinders

Pleasant.

We enjoy our stay at De Kunst Huisje Gastehuis. Pleasant hospitality, very friend staff and the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n warm verwelkoming.

Ons het heerlik gebly. Die personeel was vriendelik en het uit hulle pad uitgegaan om ons te akkommodeer met ons versoeke. Die eenheid was baie netjies en skoon. Die dekor was ook baie stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Enkelreisiger

Oulike plekkie

Smaakvolle verblyf, stil area, vriendelike en behulpsame personeel. Netjies en skoon. Sal definitief weer oorbly in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Enkelreisiger

Exactly what I needed. Overnight stay with a difference and good value for money. Very safe and the location is great.

I was really surprised and happy when I arrived at The Kunst Huisje. It exceeded my expectations, beautiful place, and great value for money. Lucky was amazing and she was kind enough to make an amazing pot of coffee for me. I stayed in #6. Beautiful room and everything was clean and comfortable. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith G
Gesin met tieners

It was the perfect one or two night stay-over venue.

The decor was very artfully done, breakfast was good, staff very friendly and accommodating and cleanliness was good. A good stay and we will be interested in returning if we are in the area again. Just one suggestion, bedroom 2 to have thicker curtains. But otherwise, nice and friendly stay with a unique atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly, pragtige plek en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

My partner and I thoroughly enjoyed our stay here, great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solomon W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon W
Saam met vriende

It was nice

We all like De Kunst Huisje Gastehuis and I'm happy for the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luckey L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Luckey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very good.

It was very private and relaxing. If you may talk to places of entertainment nearby to have packages because some of us know little about Bela Bela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busi K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi K
Saam met vriende

Beautiful.

Staff and owner was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

The owner was very accommodating and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Rene.

De Kunst Huisje Gastehuis
Marina A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sufficient for a short or overnight stay.

Plain, simple and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitzi K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi K
Gesin met klein kinders

Juweel in Bela-Bela

Ons het die beste naweek gehad by die mooie gastehuis! Daar is 'n prag detail te sien om elke hoek en draai. Die diens was vriendelik en fantasties, die ontbyt smul-lekker en die besienswaardighede van die omgewing net om die draai. Ons klein kindertjies het baie lekker gespeel in die groot tuin en Warmbad Oord was 'n klipgooi vanaf ons, dus baie maklik om die kinders heen en ween te kry. Ons sal terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Veilig. Skoon. Uitstekende diens.

Waarde vir geld. Pragtige huis. Skoon en netjies. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Annelize, hoop om jou eendag in persoon te ontmoet, veilig wees.

De Kunst Huisje Gastehuis
Henda A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda A
Enkelreisiger

Baie huislik en warm

Ek het die huislikheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kunst Huisje Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Henda, jy altyd welkom, sterkte vir jou en kyk mooi na jouself.

De Kunst Huisje Gastehuis
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd790fd98903d61b110f12a0318cf2a435e0f723bd9101faa338e8d2dc172a2fb59ce8b2128a75750a4d4c6efc952f0ad5c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 59 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.8814992 28.2850844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem