Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kunst Huisje Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kunst Huisje Gastehuis bied verblyf in die gewilde dorpie Bela-Bela. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se besienswaardighede en geriewe geleë.

Verblyf by De Kunst Huisje Gastehuis behels verskeie unieke en individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe wat 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en noodligte in die geval van kragonderbrekings insluit.

Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

De Kunst Huisje Gastehuis is 1 km vanaf die Forever Resort, restaurante en winkels geleë, asook talle wild- en natuurreservate in die streek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir De Kunst Huisje Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rinie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink De Kunst Huisje Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd790fd98903d61b110f12a0318cf2a435e0f723bd9101faa338e8d2dc172a2fb59ce8b2128a75750a4d4c6efc952f0ad5c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 59 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.8814992 28.2850844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem