Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De la Rose Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir De la Rose Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie aangenaam en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita H
Enkelreisiger

Het net 'n vinnige stop gemaak, maar alles was netjies en skoon.

Baie nice gewees. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilla M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilla M

Kamers was baie skoon en netjies.

Die swembad het 'n groot verligting gebring tydens die hittegolf. So ook die aircons. Solar spotlights buite was welkom sodat die kamers nooit pikdonker is tydens loadshedding nie. Die gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Ons sal weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en voldoende toegerus.

Die parkering is ruim en onder 'n skadunet, wat goed genoeg is. Die woonstel is goed toegerus met slegs twee negatiewe punte om te noem in die badkamer. 1. Onvoldoende handdoekrelings en geen handdoekreling naby die bad nie, slegs drie penne teen die muur langs die stort met geen rakkie in die stort om badgoed op te sit nie. 2. Die een venster is gewone glas met geen digte gordyn nie, dus is sig byna 100% van buite. Ek het een handdoek agter die gordyn gehang om sig te beperk. Hierdie items is nie genoeg om die verblyf laag te gradeer nie, maar sal dit net verbeter as daaraan aandag geskenk sou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value.

Great value. Great place will stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lubbe M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lubbe M
Gesin met tieners

Wow.

Baie dankie Lizette, jou plekkie is baie mooi, skoon en rustig. Sal vir seker weer daar boek as ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Very comfortable.

Amazing gusthouse with a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Gesin met tieners

Onvergeetlike naweek.

Wat 'n fantastiese plek om te bly. Als is netjies en skoon. Sal hierdie plek enige tyd weer besoek. Hierdie is top gehalte gastehuis. Vriendelike persoon wat uit haar pad gaan vir almal. Sal enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our long weekend requirement.

What a great experience at De La Rose. Perfectly neat, and clean apartment rented for the long weekend. Definitely recommending De La Rose for our company's stay-overs in Ellisras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Dit was baie lekker en ons het goed gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C
Gesin met tieners

Skoon, veilig, luuks.

Ons het heerlike gebly by De La Rose Guest House. Kamer was baie netjies en skoon. Badkamer is vreeslik mooi en luuks. Ons sal beslis weer daar oorslaap as ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ek het dit baie geniet om in die rustigheid te kon wees. Ek sal dit net waardeer as daar duidelike aanwysing vanaf die hoofstraat is na die gastehuis toe. Ons moes deur die dorp ry waar ons dadelik van die hoofpad afkon gery het nadat ons die kortpad ontdek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very pleasant stay and the lady there was very helpful and friendly.

I will book again there if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie tevrede.

Goeie waarde vir geld, baie netjies met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L
Gesin met tieners

Heerlike stil buurt, sentraal geleë en baie bekostigbaar.

Heerlik, gemaklike bed en ruim stort. Kamer is groot genoeg met voldoende oppervlaktes om uit te pak. Kombuisie goed genoeg ingerig om in kamer te eet as jy sou wou. Baie rustige buurt en fantastiese ligging. Lieflike tuin en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochel C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochel C

Very lovely place.

Will recommend it to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetta B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay. Friendly hostess. And it is safe. The property is beautiful and clean.

Will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 71, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc273ce7db5d7a8e00d65ab299f58165a74c8ce78f0182ee3c205eb0a6bd3fdcd850171e2962a190d6b77d75a430cb5f3b3db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 71 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.680310523578 27.723499271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem