LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De La Sun Gastehuis | LekkeSlaap
+9

De La Sun Gastehuis

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir De La Sun Gastehuis
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Hesther V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hesther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons het 'n selfsorgplek bespreek, maar daar was geen potte, panne of stoof nie. Daar was veronderstel om 'n braaipan te wees, maar daar was absoluut niks nie. Die stort en toilet was vuil en ek moes skoonmaakmiddels kry om dit skoon te maak voor gebruik. Die struktuur en eenhede is eintlik pragtig, maar die binnekant is nie van goeie gehalte nie en voldoen glad nie aan selfsorg-standaarde nie. Geen potte, panne, braaipan/stoof of selfs bakke was beskikbaar om kos te maak nie. Slegs 4 borde, koppies, mes, vurk en lepels. Netheid kan verseker opgeskerp word, want handdoeke was nie vars nie, toiletring was vol muf en die stort was aangepak.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 & 83 Baartman Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwYTA1YWY0LWM4ZTktNDRmMi05OWQyLTRjZGQ4M2ExYmI2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 81 & 83 Baartman Street La Provance 9701 Vrystaat 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -28.248908133203 28.32093000412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!